Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinard on Sea

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Pinard on Sea
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Perfek!

Ons kuiertjie by Pinard on Sea was 5-ster! Die perfekte gasvrou en haar span weet presies hoe om gaste tuis te laat voel. Daar is absoluut niks wat kortgekom het wat ons vakansie beter sou maak nie en ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Die plekkie is skoon, ruim, stylvol gemeubileer en het die perfekte uitsig oor die Kaapse kus, Tafelberg en Robbeneiland. Dis sentraal geleë en ons het gou geleer hoe om die MyCiti-bus te gebruik, wat sommer baie naby die wooneenheid stop. Pinard on Sea kry volpunte van ons af!

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Leon. Baie baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer! Julle was wonderlike gaste en ons sien baie uit na julle volgende bespreking. Mooi bly en baie groete.

Pinard on Sea
Luke N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke N

Terrific!

My aunts stayed here for the weekend, and according to them this was an experience of a lifetime, very scenic, beautiful and clean. They absolutely enjoyed it.

Richardt S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardt S

Mooi uitsig reg by die see.

Uitstekende uitsig van Tafelberg, Robbeneiland en die see, met golwe wat breek op die rotse reg langs die kamer. Daar is wel 'n besige restaurant en koffietuin reg buite, maar dit het ons nie gepla nie, maar mag sommige mense dalk.

Pinard on Sea se terugvoer

Goeie dag Richardt. Baie dankie vir die mooi en uitstekende resensie, dit word opreg baie waardeer. Was lekker om jul as gaste te kon hê. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly. Groete.

Pinard on Sea
Neil J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil J

Relaxing.

The view is fantastic and the owners were extremely friendly and helpful. My only feedback would be the ad indicates on-site parking when it is actually public parking if available.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marietjie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie K

Uitsig aan eenkant baie mooi maar kamer kort aandag.

Uitsig op see is baie mooi, maar die restaurant kyk uit op die kamer en die kamer het geen lugversorging nie. Die kamer kort 'n bietjie aandag om 'n bietjie warmer te vertoon. Gordynhakkies steek uit, die yskas lek en vries alles binne, en warm water is ook beperk op sekere tye van die dag. Jy moet jou eie DStv- en Netflix-kodes insit om toegang te kry.

Jackie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Ontspan met beste uitsig.

Ontspan met onbeperkte see-uitsig. Wooneenheid baie netjies.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Jacqueline. Baie baie dankie vir die goeie resensie, word opreg waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet en as gaste te kon ontvang. Sien baie uit na julle volgende bespreking. Baie groete.

Pinard on Sea
Evette P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evette P

Mooiste uitsig.

Baie dankie, Elzette, vir jou gasvryheid. Die eenheid was baie netjies met die mooiste uitsig en vriendelike personeel.

Pinard on Sea se terugvoer

Goeie dag Evette.
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, dit word opreg waardeer. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle is altyd baie welkom en ons sien uit na die volgende bespreking.
Mooi bly.

Pinard on Sea
Suné K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné K

Onvergeetlik.

Baie dankie, Elzette, wat ons so welkom laat voel het, dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Pinard on Sea se terugvoer

Baie, baie dankie liewe Sune vir die mooi resensie, was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien baie uit na jul volgende kuiertjie. Mooi bly.

Pinard on Sea
Jessica S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Ons verblyf was baie lekker.

Die uitsig en kliëntediens was wonderlik en gasvry. Die kamer was die beste. Die see-uitsig is die beste. Sal dit beslis aanbeveel.

Pinard on Sea se terugvoer

Baie, baie dankie liewe Jessica vir die mooi en goeie resensie, word opreg baie waardeer. Was lekker om jul as ons gaste te kon he en sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Gerhard D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Mooiste views - op die strand.

Vriendelike ontvangs, mooi skoon verblyf met ongelooflike uitsig. Het op die boonste verdieping gebly. Teenaan restaurante en die heerlikste koffiewinkel by die ingang. Sal definitief weer daar bly.

Madeleen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen G

Die beste in Blouberg!

Dit was 'n absolute prentjiemooi ervaring wat ons kon geniet by Pinard on Sea! Die ligging is perfek, uitsig was asemrowend mooi en die koffie was uitstekend!

Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K

Absolutely the best stay.

Friendly and customer service was great, we would recommend it to everyone.

Mariska S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Perfekte ligging. Pragtige, netjiese plekkie. Bonus om 'n restaurant reg langsaan te kon hê met 'n heerlike Illy koffiewinkel ook. Alles met 'n ongelooflike see-uitsig. Ons sien julle weer.

Dankie, Vita, vir die Illy koffie in die bed. Elzette, jou gasvryheid en inklok by ons - sielsmens.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Mariska. Baie dankie dat jul Pinard On Sea gekies het as jul akkommodasie asook vir die mooi en positiewe resensie, word regtig baie waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet. Sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Liana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Baie mooi omgewing, netjiese en skoon verblyf!

Baie skoon en netjies, veilige omgewing, vriendelike diens.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Liana. Baie dankie vir die positiewe en mooi resensie, word baie waardeer. Dit was lekker om jul as gaste by ons te kon he. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Valerie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie G

Always wonderful, beautiful view, friendly staff.

Perfect location, beautiful views. Owner and staff always helpful. Room always clean. A real hidden gem, and great coffee.

Ryan E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan E

Beautiful spot.

You could not ask for a better position. Right above the shoreline overlooking the rocks and the ocean.

Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Beste uitsig.

Een van die beste "views" in die Kaap. Netjies en koffiewinkel is nice.

Pinard on Sea se terugvoer

Baie dankie Johan vir die mooi resensie, word baie waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly.

Pinard on Sea
Cobus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus M

Lekker gebly.

Uitsig van kamer uitstekend, naby aan talle restaurante.

Riekie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie P

Was 'n awesome wegbreek.

Sien sterre.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Riekie. Baie dankie dat jul Pinard On Sea gekies het as jul akkommodasie, word baie waardeer. Dankie ook vir die positiewe resensie, word waardeer. Sien uit om gou weer van jul te hoor. Mooi bly.

Pinard on Sea
Willie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Ongelooflike uitsig met beste diens.

Ek sal enige tyd weer hulle bedoek! Definitief waarde vir geld.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Willie. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien baie uit na die volgende bespreking. Beste wense.

Pinard on Sea
Branwin J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Branwin J

Phenomenal Experience.

I have to give a big shout out to one of the coffee bar employees named V, who helped me arranging my engagement proposal. The welcome we received were spectacular. One of the most amazing views if ever seen.

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Branwin. Congratulations on your engagement!
Thank you so much for taking the time to leave an excellent rating regarding your stay at Pinard On Sea. I am very pleased to hear that V made your stay pleasant and that you enjoyed your stay with us. Looking very forward to seeing you soon again. Best Regards

Pinard on Sea
Lynette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Wat 'n juweel!

Mooiste uitsig, gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Heerlike cappuccinos vanaf hul Cafe Vida. Buiten uitsig, is die plek se binnekant baie mooi. Personeel absoluut gasvry en vriendelik.

Pinard on Sea se terugvoer

Lynette, baie, baie dankie dat jul Pinard On Sea gekies het as jul akkommodasie. Baie dankie ook vir die wonderlike resensie, word baie waardeer. Ek dra die komplimente oor na die personeel. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Ivan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B

Perfek langs die see.

Eienaar het 'n koffiewinkel voor die verblyf. Hulle maak die lekkerste koffie! Gaste kry koffie ook verniet. Plekkie is perfek vir 'n paartjie wat alleen wil weggaan. Winkels en toeriste-attraksies is naby.

Pinard on Sea se terugvoer

Goeie dag Ivan en Stefanie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle ons gekies het as jul akkommodasie, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om jul as gaste te kon he. Mooi bly.

Pinard on Sea
John K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Ongelooflike ligging en puik diens.

Die ongelooflike see-uitsigte van direk uit die verblyf kan nie geklop word nie. As jy nader aan die see wil bly moet jy op 'n boot wees. Die diens was puik en ek wil graag dankie se aan Leonard en Vitalis vir hul baie goeie diens en hulp.

Pinard on Sea se terugvoer

Goeie dag John. Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering en dat jul Pinard on Sea gekies het as jul akkommodasie, ons waardeer dit regtig baie. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Arnold T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold T

Awesome.

Location is awesome. The people are friendly. All fantastic.

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Arnold, thank you so much for taking the time to leave an excellent rating regarding your stay at Pinard On Sea. We are so glad you enjoyed your stay with us. It was such a pleasure for us to host you. We are looking forward to your next visit. Best Regards, Elzette.

Pinard on Sea
Luke B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke B

Amazing view and location.

Wonderful staff and privacy with easy access to Lighthouse Cafe.

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Luke, thank you so much for taking the time to leave us such a fantastic review regarding your stay at Pinard On Sea. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We are looking very forward to your next visit. Kind Regards

Pinard on Sea
Guy L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy L

Die uitsig is fantasties. Jy bly amper op die see. Restaurante is stapafstand. Kamer baie mooi en romanties.

Sal dit beslis aanbeveel. Elzette gaan uit haar pad vir jou en laat jou onmiddellik tuis voel. Sal beslis weer gaan.

Pinard on Sea se terugvoer

Baie dankie Guy vir die mooi resensie en dit was vir ons n groot plesier om julle te kon huisves. Sien baie uit om jul terug te verwelkom.

Pinard on Sea
Este O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este O

Baie, baie lekker.

Hierdie kamer se uitsig is iets amazing en dis regtig 'n lekker omgewing.

Pinard on Sea se terugvoer

Hi Este. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en die ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Pinard on Sea
Stefan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Truly unique and beautiful experience.

Spectacular views, friendly and helpful staff. Perfect location.

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Stefan. Thank you so much for your great review and for choosing to stay with us. We are happy to hear that you enjoyed your stay. Looking forward to your next booking in the near future. Best Regards.

Pinard on Sea
Drikus F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus F

Baie lekker plek en waarde vir geld.

Stort se water druk is klein bietjie laag.

Pinard on Sea se terugvoer

Goeie dag Drikus,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle ons gekies het as jul akkommodasie.
Baie dankie ook dat julle die stort se water druk probleem onder ons aandag gebring het.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.
Mooi bly.

Pinard on Sea
Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Uitsig is wonderlik, bed is gemaklik en lekker beddegoed en 'n warm kombers, asook 'n verwarmer.

Lekker bad en stort en die koffie van die winkel in die oggend was heerlik. Baie vriendelik en het aangebied om ons tasse te dra, en daar was ook WiFi.

Pinard on Sea se terugvoer

Goeie dag Alwin. Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was n plesier om julle hier te he en sien uit na die volgende kuiertjie. Baie groete.

Pinard on Sea
Frikkie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B

Dit was rustig, net die weer wat nie altyd saamgespeel het nie.

Die ligging is perfek en die diens is baie goed. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Pinard on Sea se terugvoer

Hi Frikkie. Baie baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Hennie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Amazing stay - will definitely return.

Excellent location, close to restaurants. Beach and walking path close by.

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Hennie. Thank you so much for taking the time to give us your valuable feedback regarding your stay at Pinard On Sea. We are so glad you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next visit.

Pinard on Sea
Karin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin D

Asemrowende, mooi uitsig.

Sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie vir netjiese, skoon kamer en goeie diens.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Karin, baie dankie dat julle Pinard On Sea gekies het as julle akkommodasie. Baie dankie ook vir die mooi resensie, word baie waardeer. Ons sien uit na jou volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Erna E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna E

Baie nice view.

View is ongelooflik! Maar wifi-sein is swak in die kamer, vang nie op nie. Die kombuis is tussen die bad en die toilet, geen afskorting nie. Min aandag aan klein detail. Geen waslappe, geen badseep of toilet spray. Net 'n cappucino, geen opsie vir tee of koffie nie. Gaste onder kamer op dek en kamer is langs restaurant, gaste buite, so dit is nie baie stil daar nie.

Christine W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christine W

Asemrowende uitsig en gesellige ligging.

Dit was een van my beste plekke om vakansie te hou. Reg op die strand met 'n koffie shop reg onder ons. Gesellige tee tuin. Die gasvrou Ezette is fantasties. Hier maak jy vriende. Ons sal beslis weer daar vakansie hou.

Pinard on Sea se terugvoer

Liewe Christine, baie dankie dat julle Pinard On Sea gekies het as julle akkommodasie. Baie dankie ook vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. So bly julle het jou tydjie saam met ons geniet. Ons sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly. Groete, Elzette

Pinard on Sea
Peet R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet R

Beste ligging ooit! Gaan definitief terug. Advertensie het gese daar is DStv, maar moes ons eie deur die WiFi stream.

Beveel plek sterk aan.

Pinard on Sea se terugvoer

Beste Peet, baie dankie dat jul Pinard on Sea gekies het as jou akkommodasie. Ons waardeer jul ondersteuning regtig baie. Dit was lekker om jul as gaste by ons te kon he. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Pinard on Sea
Cheeky C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cheeky C

At restaurant that is noisy, especially in the evening and lights shine full in room. No aircon or fans. No beach.

View awesome, stunning.

Lebaka S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebaka S

Great.

It was great place and great location. Easy access for breakfast and restaurant and easy access to the beach.

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Lebaka,
Thank you so much for taking the time to leave us such a fantastic review regarding your stay at Pinard On Sea. We are so glad you enjoyed your stay with us. It was such a pleasure and honour for us to host you. We are looking forward to your next visit to our beautiful home.

Pinard on Sea
Christine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Absolutely amazing.

It was absolutely amazing! What a stunning location! Super friendly and helpful! Will be back soon!

Pinard on Sea se terugvoer

Dear Christine,
Thank you for the 5 star rating and for choosing Pinard on Sea as your accommodation. I am very pleased to hear that our staff made your stay pleasant and that you enjoyed your stay with us.
Looking forward to seeing you soon again.

Pinard on Sea
Hendriette R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette R

Wonderlike diens, en pragtige uitsig. Ek was baie tevrede!

Die uitsig is asemrowend en Elzette is so behulpsaam en gasvry! Boonop is daar 'n heerlike Illy-koffiewinkel reg onder. Hul sien my vir seker weer!

Pinard on Sea se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering en dat jy Pinard on Sea gekies het as jou akkommodasie. Ons waardeer jou ondersteuning regtig baie. Hoop om jou binnekort weer te kan sien.

Pinard on Sea
Estelle J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg

Sien sterre.

Marco M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M

Fantastiese plekkie, baie mooi see-uitsig oor Tafelberg.

Ons was vriendelik gegroet, baie gasvrye mense. Mooiste see-uitsig op die rotse. Sal beslis Pinard on Sea aanbeveel.

Wayne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Awesome location with spectacular views, the unit is a self service unit but the cleaning of the unit on a daily basis is a bit poor. Only the bed gets made and nothing more. The was coffee and milk on arrival but only enough for one day and was never refilled again there after. The unit advertised secure parking but there are four units on the premises and barely enough parking for two cars.

See stars.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382b52590edbfb6f9ebe9d54b2a24cf396c6730450a4fda399584a41ba9977a9e498f7e13b2fef0b121eb916d8822f759720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 47 Stadler Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80039 18.45854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang