Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinard on Sea

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pinard on Sea is 'n pragtige seefront gastehuis met manjifieke uitsigte oor Tafelberg en die see in Bloubergstrand. Buiten die strande en die pragtige uitsigte, bied Bloubergstrand 'n aantal besienswaardighede en doendinge vir die ywerige reisiger.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 2 luukse suites, elk met 'n privaat balkon en asemrowende uitsigte oor die see en Tafelberg. Elke luukse suite het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamers is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en beskik ook oor 'n TV. Gaste word gratis WiFi gebied.

Die goue strande in die area is ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet naby geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cecilia C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Puik diens, ongelooflike uitsig. Wegbreek vir ontspanning, rus en net om naby die see te wees is Pinard die perfekte verblyf. "Vee...
Sien meer
Nov 2024
Leon B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Ons kuiertjie by Pinard on Sea was 5-ster! Die perfekte gasvrou en haar span weet presies hoe om gaste tuis te laat voel. Daar is absoluut nik...
Sien meer
Mrt 2024
Luke N
5.0
Terrific! My aunts stayed here for the weekend, and according to them this was an experience of a lifetime, very scenic, beautiful and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Rozelle S
Saam met lewensmaat
4.8
Besonders mooi en loopafstand van restaurante. Vriendelike diens en lekker koffie. Beste uitsig en kliente diens. Parkering is 'n probleem, maar verde...
Sien meer
Des 2024
Tiaan V
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese uitsig en 'n gemaklike ligging. Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Die uitsig oor die see met Tafelberg in die agtergrond is asemrowend en ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinard on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382b52590edbfb6f9ebe9d54b2a24cf396c6730450a4fda399584a41ba9977a9e498f7e13b2fef0b121eb916d8822f759720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 47 Stadler Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80039 18.45854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang