Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pincushion @ Mount Grey

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anneke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing/beautiful view/stunning cabin. Baie lekker gekuier - dit sou vir seker amazing wees as die plekkie 1 keer in die 3 dae miskien skoongemaak kon word. Ek weet die idee is dat mens nooit iemand regtig sien nie. Maar ek dink die bookings is gewoonlik net vir 2 daggies. En as dit langer raak, raak die jacuzzi half vuil en sal dit lekker wees as iemand net binne bietjie kom regtrek (miskien kan mens dit ekstra boek?). Maar ek sal definitief aanbeveel vir mense en heel moontlik self terugkom. (Oh - en die dak lek wanneer dit reën. Glad nie vir ons gepla nie, dog ek noem dit maar vir julle).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91b20ff867a342bacca8ed6d37a17e3a69472cd2796b6d1fda6d74083a27310c8b0e403d970ba87ba311d9976f74ae0aad02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R406 Aasvogelkop, Farm 236 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159141 19.53566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang