Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pincushion Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson-weg 11C, Vishoek, Kaapstad, 7679, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pincushion Cottage is 'n knus selfsorgwoonstel wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning wat in Vishoek geleë is, net 1,2 km vanaf die strand. Hierdie kothuis is in 'n groot tuin met berg- en gedeeltelike see-uitsigte geleë en bied gaste 'n rustige verblyf.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 1 dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop het die woonstel 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio wat buitemeubels het. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar en daar is 'n winkelsentrum om die draai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Pincushion Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chateau Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nelson-weg 11C, Vishoek, Kaapstad, 7679, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pincushion Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson-weg 11C, Vishoek, Kaapstad, 7679, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e89c5290911e345e60a71acf55da6a9ee97f05cbe60d0bcb3a51858494303f2d11a8a4410bbac61724cfd8a58046224208c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 11C Nelson Road Fish hoek 7679 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.13479362767 18.417715323943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang