Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pincushion Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossel-straat, Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pincushion Place is 'n heerlike woonstel in die Pinnacle Point-gholflandgoed by Pinnacle Point en bied aan gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf en eksklusiewe toegang tot die strand. Dis 'n ideale keuse vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf binne stapafstand van die strand af.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met stromingsdienste en gemaklike rusbanke in.

Dié area maak oop op 'n toegeboude braai-area met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mossel-straat, Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossel-straat, Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17805e502027fdeac37717c5bce860531a4170da9a6c74c7913c278c12175d3bbb278b54b03736f3fec89e5c6e77e00a2b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) Mossel Street Pinnacle Point Golf Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197644 22.09629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang