Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pine Cone Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ellis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent! Very lovely and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Pine Cone Corner
Thank you for your super review. You are welcome back at Pine Cone Corner any time!

Anrich S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekker. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Pine Cone Corner
Thank you, Anrich. I'm glad you enjoyed your stay.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Ann
Pine Cone Corner
Thank you for your comments. Just to let you know, we now have TV in Pine Cone Corner!

John E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie netjiese plekkie. Baie vriendelik ontvang. Ann is baie gasvry en hulpvaardig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janelda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie lekker gebly. Enigste groot probleem was dat die ingang na die badkamer nie groot genoeg is vir 'n rolstoel om in die badkamer te gaan nie. Andersins het ons lekker gebly. Ann was 'n uitstekende gasvrou voor, tydens en na ons verblyf en het als gedoen om ons te akkomodeer en gelukkig te hou. PS: die Crunchies wat ons as welcome gekry het was heerlik! Wou haar eintlik nog vra of ek kon koop by haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rihan D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Baie rustige plekkie met vriendelike mense. Die kamer is perfek vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat kyk om 'n paar dae in George oor te bly. Beslis waarde vir geld. En Ann en haar man is baie vriendelik. Tien uit tien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

So tuis soos by my eie huis. Pragtig versier, baie netjies en skoon kothuis met 'n privaat tuin. Ek sal beslis Pine Cone Cottage aanbeveel aan almal! Ann, ek het baie lekker gebly en sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Baie aangenaam en gerieflik. Baie gasvry ontvang. Moeite word gedoen om jou tuis te laat voel. Lekker ruim. Dit voel of jy by die huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie ontspannend en rustig. Woonstel is goed toegerus en gepas vir twee. Kan ook ontspan in 'n privaat onderdaktuin. Ann en man baie vriendelik en bedagsaam. Vry WiFi en DStv volle pakket is beslis 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Simply amazing reception and stay. The best ever. From the start we felt so welcome. Got there as strangers but left as friends. Ann welcomed us personally. Awesome reception, awesome place. We felt safe and the privacy was amazing. Most of the shops within walking distance. Thanks, Ann, for your hospitality. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f38112a7bffea7ede6cd906e0d9ef59a9c661515311f6e60c028abddcfb5c32240555fc799b4026250e9455a146637b5f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.951073249323 22.431683138496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang