Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pine Valley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 73 resensies vir Pine Valley
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Dewald N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Puik.

Verblyf was besonders lekker, geen klagtes.

Celeste L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Beautifully clean and very serene environment with quick customer service and a very spacious stay for a great price. Just lovely.

Stunning grounds on very well-kept and neat property. Beautiful surroundings and a comfy stay.

Pine Valley se terugvoer

Hi Celeste, thank you so much for taking the time to review us. We are thrilled that you enjoyed your stay with us and like what we offer. We hope to have you stay again in the future.

Pine Valley
Deon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Comfortable.

Pleasurable and the kids enjoyed the place and all it has to offer very much. Will definitely stay there again.

Pine Valley se terugvoer

Hi Deon,

We are glad your family enjoyed your stay and we look forward to your next visit.

Pine Valley
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Barbara C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C

Baie rustig en ’n mooi, boomryke ongewing.

Vriendelike diens na-ure. Alles was netjies en skoon, ons kon gemaklik in en uit die perseel beweeg vir ons afsprake in die omgewing. Veilig en stil.

Pine Valley se terugvoer

Thank you so much for taking the time to add the review. It was a pleasure having you stay and we hope to see you again in the future.

Pine Valley
Tshepo T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo T

We enjoyed the weekend.

We had a good stay and place is nice.

Pine Valley se terugvoer

Thank you for taking the time to review us, we appreciate the feedback. It was a pleasure having you stay and hope to see you again in the future.

Pine Valley
Charise Mary V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Charise Mary V

Clean and tidy, but very basic and on same property as an animal shelter.

The rooms were very clean and tidy with clean linen and towels. We had no idea that it was on the same property as an animal shelter so next to our room was the sheep enclosure which smelt. We also had a whole coop of roosters which started at 03:20 each morning. Numerous dogs roaming around the property. The property is very rundown sadly. The pool area was clean and tidy. There were very loud guests on both nights (once at the rooms and the second night at the pool area) which was challenging as both nights went on beyond midnight.

Angelique C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Veilig en netjies.

Pryse is goed en was baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel.

Abraham M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham M

The place is situated perfectly, the only problem was the other guests who made noise the whole night.

We enjoyed the atmosphere, especially the TV channels.

Pine Valley se terugvoer

Hi Mathews,

Thank you for your review and we hope to see you again.
Unfortunately, the music is sometimes difficult to control even though we have rules, especially during the festive season!

Regards,
Pine Valley Team

Pine Valley
Sharmane M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharmane M

Was aangenaam.

Die huis was nie op standaard wat netheid aanbetref nie, maar oor die algemeen was dit 'n lekker verblyf. Ons het net een aand daar oorgeslaap.

Meliza C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C

Gerieflike oornagverblyf.

'n Mooi gerieflike oornagplek, met alles wat jy nodig het. Naby aan Lanseria Lughawe.

Piet R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet R

Baie tuis gevoel, baie gemaklik en privaat.

Pine Valley en eienaar is regtig 'n baie aangename plekkie.

Pine Valley se terugvoer

It was a pleasure to host Pieter. He was friendly and enjoyed our country atmosphere. We hope to see him again soon.

Pine Valley
Clarissa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa M

Michael se diens oor die naweek was fantasties!

Fantastiese diens gewees, vanaf vooraf navrae tot ons vertrek het.

Pine Valley se terugvoer

Was great to have you and your party to stay. We are pleased that you enjoyed yourselves and hope to see you again soon!

Pine Valley
Juan-mare O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juan-mare O

Ek het lekker geslaap.

Ek het geen probleme ervaar nie, behalwe vir die feit toe ek daar aankom daar mense naby die swem-area gesit het met baie harde musiek en 'n geskree. Dit het nie vir my 'n goeie indruk gegee nie en dan het my broer hulle in een van die plekkies naby die hek gebly en hulle het niks warm water gehad nie. Kyk asseblief dat alle plekke warm water het.

Pine Valley se terugvoer

Dear Juan-mare,

We apologize for the noise at the swimming pool. When we asked them to tone down they obliged immediately.

The geyser element had unfortunately blown but this has since been replaced.

Regards,
Geoff

Pine Valley
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sune J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sune J

Lekker rustig.

Ons het lekker gebly. Daar was net geen warm water gewees nie.

Pine Valley se terugvoer

Dear Sune,

Apologies for the water. With the load shedding, we switch off the geysers, even though they are solar powered. It is possible we had forgotten to switch it back on.

Many thanks,
Geoff

Pine Valley
Hendrik C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik C

Baie rustig en lekker.

Die eenheid is regtig baie oulik, maar die storte en toilette kan bietjie opgegradeer word.

Daniël Willem V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël Willem V

Ons oorslaap was verkwikkend lekker en aangenaam.

Wat 'n rustige en veilige omgewing om in te oornag. Die kamer was skoon en is lekker ruim. Die elektriese kombers op 'n ferm matras was 'n treffer. Ons sal enige tyd weer daar oornag indien die geleentheid hom voordoen.

Andrea B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea B

We arrived early evening and left early morning, so never really got to spend quality time there. The owner was very friendly and helpful.

See stars.

Sonja V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V

Ons het 'n ander kamer ontvang as wat ons bespreek het. Andersins is dit skoon en netjies.

Die eenheid wat ek bespreek het was 1 eenheid met 2 vertrekke. Ek het bespreek vir 'n troue en daarom wou ons nie aparte eenhede gehad het nie. Behalwe vir die verkeerde kamers was die plek mooi netjies en skoon.

Pine Valley se terugvoer

We were very pleased to have you stay with us. Unfortunately, when you extended your stay by one day we could not offer the same chalet originally booked.
We apologise for the inconvenience.

Regards
Geoff

Pine Valley
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elizma W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma W

Baie gemaklik behalwe vir akkers wat op die dak geval het deur die nag!

Baie vriendelike en gasvrye diens wat nie geskroom het om ekstra myl te gaan op versoeke nie. Al negatiewe punt was akkers wat op die dak geval het in die middel van die nag en dus slaap versteur het. Andersins puik!

Samantha M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha M

Gerieflik naby geleë van waar ek 'n troue bygewoon het. Netjies en skoon.

Die ligging van die eenheid was goed. Ek het veilig gevoel en die eenheid was netjies, skoon en ek was mal oor die ruim badkamer. My eenheid was ongelukkig nie gereed toe ek arriveer nie, en ek moes die eenheid langs my se mikrogolf gebruik vir middagete. Die mense was wel baie gaaf en tegemoetkomend. Die eenhede is langs 'n veearts geleë en kan ongelukkig blaffende honde tot gevolg hê. Die dag toe ek wil uitboek was niemand by ontvangs nie en daar was onsekerheid oor die uitstaande bedrag betaalbaar.

Wilna D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Lieflike wegbreeknaweek.

Ek het die Rooster Bedroom bespreek, maar Geoff het ons in die Weaver Chalet laat bly vir die naweek teen geen ekstra fooie. Geoff, jy is 'n gasheer 1000. Die atmosfeer van Pine Valley is rustig en die omgewing pragtig. Hoogs aan te beveel vir enige iemand.

Pine Valley se terugvoer

Dit was n plesier om Wilna by ons te he vir die naweek. Ons sien uit om haar weer by ons te laat bly.

Groete

Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Chanelle R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle R

Great!

Ons het so lekker geslaap! Die eienaar is super vriendelik. Hy het vir ons die heerlikste ontbyt gemaak die volgende oggend. En die honde is pragtig!

Pine Valley se terugvoer

Was great to have Chanelle stay. She appreciated the surroundings and hopefully, we'll see her again soon!

Pine Valley
Claudia G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia G

Die naweek weg was uit boonste rakke.

Baie dankie vir 'n lekker naweek dit was so rustig net jammer dit het so baie gereën, kon nie eintlik die swembad gaan geniet nie. Baie dankie vir die gasvryheid en die hulp met my hondjie.

Pine Valley se terugvoer

It was a pleasure to have you guys - hope the jackies are fine and fully recovered!

Pine Valley
Delmarie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delmarie E

Heerlik!

Geoff en sy personeel was baie vriendelik en het gereeld verneem of ons lekker kuier. Saam met die heerlike braaiplekke sal ons net braaibakke in die wooneenhede wil hê. Genoeg spuitstof vir vlieë ook asb. Heerlik gekuier, baie dankie Geoff!

Pine Valley se terugvoer

Delmarie and her family were a pleasure to have to stay with us. They used the tennis court and swimming pool frequently and were very pleasant to the staff.
We hope to see them again soon.

Regards,
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Heila G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila G

Basies toegerus en veilig.

Ek sou graag 'n gemaklike rusbank of stoel wou hê.

Jabulile M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jabulile M

Please improve your cleaning services incl. change of towels and linen.

See the ratings.

Pine Valley se terugvoer

Hi Jabulile,
Thank you for your feedback.
Normally we do not change linen /towels every day but if requested to we would have done so with pleasure.
Regards and All the best for the New Year.
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Andre T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre T

Was redelik, net koud.

Baie oulike mense. Dis net hulle bou daar en julle moet mense laat weet voor hulle bespreek. Alles is deurmekaar daar en nie genoeg warm water vir al die mense nie, maar verder is alles okei.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hein M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hein M

Gerieflik naby Lanseria-lughawe.

Dit sou aangenaam wees om ten minste 2 x 500 ml water in die yskas te kon vind. En 'n muskietmasjien!

Pine Valley se terugvoer

Hi,
It was pleasure to have Hein.
Unfortunately owing to the special rate of R 340.00 pp that was booked we do not supply all the extras that you get in the expensive establishments, or DVD players etc
Regards,
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Oageng M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Oageng M

I would not recommend Pine Valley to a friend.

Geoff (owner) was very welcoming and very friendly which we appreciate a lot, however the room 3 was extremely cold and we were dependant on the electric blanket. The room is not as tidy and when we departed on Sunday 23-07-2017, we were greeted by worms on the kitchen counter. The place is full of dogs which might actually be scary for some people (Not all people love dogs).

Pine Valley se terugvoer

We are sorry that Oageng did not enjoy her stay. We supplied champagne, chocolates, flowers and dinner upon her arrival and were under the impression that all was OK. We did explain that the unit she booked did not have a fireplace (as do all the other chalets) and that all the other units were booked anyway. We do supply heaters upon request but unfortunately they did not mention being cold. The worms on the kitchen counter is baffling and this we cannot explain.

Pine Valley
Marinda D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda D

Gangbare verblyf.

Ek was nogal teleurgesteld - die omgewing is pragtig maar ek het meer verwag van die kamer. Die gordynhakies het uitgehaak of is nie daar nie - so die gordyne hang sulke "loops". In die badkamer is daar 'n rol-blinder wat nie die hele venster aan die kante toemaak nie - uiteraard skend dit privaatheid. In die stort is daar 'n gat in die plafon, om welke rede ook al. Nodeloos om te sê ek het die hele tyd gewonder of gaan daar nie een of ander iets uit die plafonruimte in die stort klim/val nie.

Craig L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Craig L

Gerieflik.

Ek het in Kingfisher gebly, die afwerking op die eenheid kort aandag, dit lyk of dit baie haastig gedoen was en doen afbreek op die eenheid.

Rinda O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rinda O

Verblyf het die doel gedien.

Die eenheid het 'n snaakse reuk gehad en was nie mooi skoon nie. Die mat in die sitkamer was vreeslik vuil.

Pine Valley se terugvoer

Hi Rinda,
Sorry you did not enjoy the accommodation. If you had pointed out these items we would have moved you. However we did notice that a lot of other family members joined you and used the facilities - did they also complain?.
Regards,
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Pierre V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre V

Glad nie waarde vir geld nie.

Op aankoms was die skoonmaker nog besig, die woonstel waar ons gebly het, was wel groot en badkamers skoon maar dis heel agter in die kompleks weggesteek en het gevoel of ons nie regtig deel is van die plek nie. Die ander geriewe was wel beskikbaar. Vinnige oorslaapplek ja, maar waarde vir geld nee. Vir dieselfde prys kon ek in luukse tent met warmwaterswembad en beter geriewe bly vir 'n naweek by 'n ander plek.

Pine Valley se terugvoer

Unfortunately, the customer arrived early, just after the previous guests had checked out and the cleaner was still busy. We would have made alternative arrangements if we were aware that they were checking in before 14:00. Apologies for this.
The guest paid R360 per person and unfortunately, we cannot go cheaper than that.
Regards,
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cecile C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile C

Vriendelik en baie gaaf.

Ons was baie gasvry verwelkom en ons het die ontbyt ook baie geniet.

Pine Valley se terugvoer

It was a pleasure to have Cecile and her partner - they appreciated the country surroundings and I'm pleased they enjoyed the breakfast cooked by yours truly with warthog sausages!

Regards

Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Emé V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emé V

My huisie weg van die huis af, elke keer as ons van nou af daar gaan werk.

Die vriendelikste diens wat ek nog gehad het. Elke oggend is daar nuwe hout ingebring vir 'n lekker vuurtjie. Daar is elke oggend skoongemaak en die feit dat troeteldiere welkom is, is vir my die beste van alles!

Pine Valley se terugvoer

It was a pleasure having people to stay who enjoy the countryside, peacefulness, animals and of course the fireplace!
It will be great to have Emé stay again.

Pine Valley
Jeseph M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeseph M

Our stay at Pine Valley was fantastic!

I wanted to say thank you for the weekend – it was great. Loved the fireplace! Loved the “silence of nature” . We had a ball! Also thank you for our booking made for breakfast, they were expecting us and it made us feel special. Breakfast was to die for! And Charlie the dog wanted to say he loved the experience! We will definitely be back. And my neighbours are also interested in coming.

Pine Valley se terugvoer

We really enjoy having people who enjoy the countryside and their animals!
Looking forward to hosting you again.
Regards

Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Patricia N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia N

Ideal getaway from the city life!

It was absolutely divine to stay at Pine Valley. I will recommend it to all my friends, and will definitely go there again.

Pine Valley se terugvoer

Hi Patricia,
It was great to have you to stay and glad you enjoyed it. We are busy with a few upgrades so hope to have you again soon!
Regards
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Maretha J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha J

Calm surrounds, lovely location.

Calm surrounds away from all the busy amenities.

Polela R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polela R

Geoff, the manager is the best.

We had the pool all to ourselves. The braai area as well. Geoff, the manager, brought us 30 Seconds as we requested. It's very relaxing and feels like home.

Ernst S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst S

Gerieflik.

Die eienaar, Geoff, was vir ons 'n uitstekende gasheer. Hy het uit sy pad uit gegaan om vir ons behulpsaam te wees in die tyd wat ons daar was. Vernaam toe ons ewe skielik in nood verkeer het, het hy 120% gegee. Regtig die ekstra myl geloop om sy medemens uit te help. Ons is Geoff innig dankbaar en vriendskappe is gemaak. Thank you Geoff for everything. We will always recommend your establishment.

Pine Valley se terugvoer

It was a great pleasure to have Chrisma and her relatives to stay. We hope to see them again.
Regards,
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Laurika W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika W

Very nice accommodation.

The accommodation was really nice. Enjoyed the stay very much.

Pine Valley se terugvoer

It was a pleasure having Laurika to stay and I hope we see them again when our new entertainment center is complete!

Pine Valley
Erika S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Alles wat nodig is.

Ontbyt presies op tyd soos gereël.

Lynne G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynne G

Rustig, skoon en netjies.

Met aankoms, was my ontvangs effens onvoorbereid en moes ek my eie kredietkaart-transaksie doen met my vertrek. Andersins was alles baie skoon en netjies en die rustigheid is altyd 'n groot plus.

Pine Valley se terugvoer

Thank you for your comments. Apologies for the lack of service on your arrival - I was away and my housekeeper was off sick.
We hope to see you again.

Many thanks
Geoff
Pine Valley

Pine Valley
Sias F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sias F

Akkomodasie goed, ontvangs swak en parkering nagmerrie.

Ons moes amper 15 minute wag voor die hek voordat ons ingelaat is. Daar is 'n selnommer en ander nommers op die bord voor die ingang, maar tevergeefs gebel. Toe een van die werkers uit hul huisie kom so 200 meter van die hek af, was dit met moeite gewees en hulle was koud en glad nie lus om ons te help nie. Die parkering is 'n absolute nagmerrie, veral met groot voertuie. Parkering is 'n groot nee. Die selfsorg-eenheid binne was ruim, gerieflik en netjies.

Ashle V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ashle V

Baie netjies en privaat.

Baie netjiese plek wat goed toegerus is. Sou graag nog 'n nag of 2 wou bly om 'n meer oordeelkundige terugvoer te kon gee. Sal beslis aanbeveel.

Tanya W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W

Baie lekker plek.

Dit is 'n lekke plek om te rus en dis naby alles. Ons het baie lekker gebly en die eienaar is baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal weer daarheen gaan.

Pine Valley se terugvoer

It was a pleasure having Tanya visit us. She appreciated the relaxed atmosphere and enjoyed the animals. We would love to have her back to stay.

Pine Valley
Mumsy W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mumsy W

A very peaceful and relaxing venue.

I had a peaceful stay and I enjoyed being there. The only thing that may be needs to be considered was dogs and birds which were bit distracting at night. Other than that the place is so beautiful and very reasonable.

Cheryl R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R

Ons besoek was te kort gewees!

Wonderlike atmosfeer, vriendelike mense en rustige omgewing.

Erica G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica G

Great breakaway.

My family enjoyed the break away from the city life. Peaceful and yet close to everything you might need. Ideal re-charge break away spot.

Michelle V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Warm, inviting and private.

Enjoyed our time, we attended a 40th in the area and needed a place to get ready and to sleep, this was nice and close, safe and private! Thank you for a great solution!

Jessica D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Dit het 'n lekker, rustige atmosfeer.

Ons het die opsie gehad om te kom en gaan soos ons wil wag ander lodge's nie bied nie. Jy word nie gesteur deur personeel nie.

Natalie F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie F

Clean, spacious, convenient.

Pine Valley was extremely convenient as it was situated 4km from the wedding that we all attended for the evening. The accommodation itself was spacious and exceptionally clean. My only gripe would be that we did not have hot water - but this merely an oversight by management. We unfortunately did not spend enough time there to provide a full review on the facilities offered.

Pine Valley se terugvoer

Hi Natalie - thank you for staying with us. We appreciate the positive comments and apologise for the lack of hot water. We switch geysers off when nobody is in the units and obviously forgot to switch on again for your stay! Apologies again.

Regards

Geoff

Pine Valley

Pine Valley
Wimpie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Wonderlike ervaring.

Geoff was baie vriendelik en het ons sommer maklik tuis laat voel, die braaiplekkie by ons huisie was ook heel lekker.

Vilona M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vilona M

A very warm welcome to a quaint place.

The owner Geoff was kind enough to help a bunch of girls get the fire started and attend to any needs we had. The place is quiet and peaceful, ideal for a getaway from city life. Each chalet is a fair distance from the other. The owner is warm and welcomimg and eager to assist.

Evanne V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evanne V

Lekker plek om te ontspan.

'n Plekkie weg van die gejaag van die alledaagse lewe!

Conrad M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad M

Great customer service

Great service and thanks for accommodating me on such short notice.

Thandeka Y - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka Y

A small little treasure.

The place is a small gem and Geoff is amazing with his guests. We had a blast as a group and it is a beautiful place.

Pine Valley se terugvoer

It was great having Thandeka and her party. They were an amazing fun loving bunch and we hope to have them back soon!

Pine Valley
Brett R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett R

Surprisingly comfortable and convenient accommodation.

Perhaps a little-known gem. Pine Valley turned out to be the perfect accommodation option for my group. With simple access to downtown Johannesburg via Beyers Naudé the distance from the city was hardly noticeable. The grounds were immaculate, the accommodations comfortable and convenient and the amenities first class. The area was safe and quiet and surprisingly beautiful. A very pleasant surprise overall.

Theresa S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S

Netjies en gerieflik.

Goed geleë naby Lanseria Lughawe.

Pine Valley se terugvoer

Dear Louw,

Thank you for your comments. Hope to see you again so we can upgrade you to a chalet.

Regards,
Geoff

Pine Valley
Cobus B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Baie gerieflik!

Eenhede is baie gerieflik en toegerus. Naby aan Lanseria.

Pine Valley se terugvoer

Thank you for staying with us Cobus. We appreciate the positive feedback and hope you will visit us again.

Pine Valley
Annemarie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie V

Netjies, omheinde ruim huis met heerlike kaggelvuur.

Ek sal beslis weer gaan. Ons het ons vyf honde saamgeneem en het heerlik met hulle gaan stap. Die huis is heeltemal omhein, baie ruim en goed toegerus. Dit is ook veilig.

Andre N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre N

Karig. Nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid waar ons ingeklok is, was blykbaar 'n nuwe toevoeging. Dit was karig toegerus. Ons het ons troeteldiere saamgeneem omdat dit 'n troeteldiervriendelike oord was. Ons het dit nie baie troeteldiervriendelik beleef nie. Die eenheid was nie toegekamp nie, en ons worsies het bedreig gevoel deur die eienaar se reuse honde. Ongelukkig het ons net een van vier aande daar deurgebring. My vrou het siek geword en ons is huistoe.

Yolanda S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Very accomodating place

The place is very relaxing and we had great fun, however our fridge was not cleaned, the microwave was also not clean and there was soap in the bathroom which previous guests used.

Johan C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Lekker gerieflik, in 'n stil area vir enige paartjie.

Lekker gebly, area geniet met noemenswaardighede en dit kan aanbeveel word.

John B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Great weekend getaway, accomadation comfortable. Geoff awesome host.

Will recommend Pine Valley to anyone wanting an affordable, but comfortable week - end away. Whether just to relax or take in the many tourist attractions available in the area. Suits young family, just wanting to get away from the hustle and bustle and spend some quality family time. Thanks Geoff a week-end well enjoyed.

Ntombi M - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi M

Its a home away from home

The Manager Geoff and his staff very hospitable. You really feel at home.

Charnelle B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle B

Very Beautiful place

I was very amazed at how nice the place were and how big and clean everything was. Further more, the whole place is really beautiful and I will definitely go there again and recommend it to a family member (even if its still the same price - I feel R300 per person is a bit steep especially for large families - perhaps consider including breakfast in the price?).

Neville D - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville D

Superb

It made us want to stay longer!

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc281162eee17861b52bed7de27987112dcb968509a399f200b9e72d62cb5307677a0ecdd0c9b052675258d5706ee85df7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 10 Pine Valley Road Lammermoor 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.957186060296 27.876250594854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang