Pine Valley
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied gerieflike oornagverblyf aan gaste gerieflik naby die vele trou-venues in die omgewing, insluitend La Moor, Toadberg Hall, Moon and Sixpence, Ekudeni, Memoires, Schoongezicht, Valverde en Makiti. Die instansie is net 9 km van Lanseria Lughawe af. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die grootste chalet het slaapplek vir 10 gaste en die kleinste vir 4 gaste. Elke chalet is ten volle toegerus met 'n ys-vrieskas, stoof met oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, handdoeke en linne. Daar is ook DStv, WiFi, 'n kaggel in sommige van die eenhede en 'n buite-braai. Linne en handdoeke word voorsien en tee en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.
Pine Valley het ook 2 aparte funksie- en venue-lapas, 2 aparte swembaddens en 2 sentrale braai-areas wat ideaal is vir rampartytjies, familiesaamtrekke en sommer net lekker kuier. Hanepartytjies en groot klanksisteme word nie toegelaat nie.
Maaltye kan op versoek voorsien word, veral vir groepe, partytjies en funksies.
Daar is ook 'n tennisbaan en 2 swembaddens op die perseel en ons is ook na aan perdry- en visvangplekke, die Wieg van die Mensdom, die Leeupark, die Wonder- en Sterkfontein grotte in die onmiddellike omgewing wat gaste kan besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Geoff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
- Gaste dink Pine Valley het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lammermoor Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang