Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinehurst Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Motsei M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Epic. We had a pleasant stay with a very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect. I enjoyed my stay. I was happy with the place and security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Pinehurst Place
Thank you, Lawrence.

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangenaam. Baie netjies, vriendelike ontvangs en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Verblyf was baie lekker en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Pinehurst Place
Lovely guest, and a pleasure to host.

Dirk F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Netjiese skoon eenhede in 'n rustige en stil omgewing. Het baie lekker gebly, eenhede was baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en ondersteuning. Waterdruk vir die warm water is egter swak by tye, veral in die Ethnic eenheid. Baie rustig en stil in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Jacobus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Baie mooi rustige en veilige verblyf area. Die verblyf was goed, maar het die laaste oggend koue water stort gehad. Twee eenhede deel dieselfde geyser.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Ons hou baie van Witrivier Golf Estate. Baie doendinge. Mal oor die plantegroei. Veilige omgewing. Facial recognition toegang. Vriendelik ontvang deur Penny. Die suite is bietjie beknop, ons het bv. die buite tafel ingedra vir toonbankspasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful place. Lovely stay in a beautiful, secure estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

As advertised, lekker gebly en mooi skoon groot kamer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, stil en luuks. Wonderlike gasheer en -vrou. Ons het lekker gebly in 'n skoon, stil, luukse plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-rylaan 36, Witrivier-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8036ed5deb6de589f4d609f3cb161d59c8fc57569570375d851545e66c6e2bdb3526547a7cbc668c0d7910f3deb92c733b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 36 Pinehurst Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28363 31.003876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang