Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinella and Castanea Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Peaceful and relaxing. Lovely place. Will definitely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Will most surely revisit again. It was very cold the first day we arrived. Thanks to all the firewood that was provided, comfy blankets, electric blankets, and two fireplaces, we could quickly settle in comfortably. The place is well equipped with everything you may need. You don't feel like everything is second-hand goods that were just dumped inside. It was the opposite. You could feel a lot of thought went into the decor and the layout. Felt secure and private. It was very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mashu R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Absolutely stunning. Lovely place, clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dis 'n pragtige luukse huis. Wonderlike tuin. Heerlike naweek. Nog mooier as foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker huisie in die bos. Ons gesin het lekker gekuier by Pinella. Daar is 'n stukkie bos waarin 'n mens kan gaan stap. Die kaggel in die leefarea het baie handig ingekom, selfs in Januarie terwyl dit buite gereën het. Die beddens slaap baie lekker en die kombuisie is goed toegerus. Ons was ook glad nie geaffekteer deur loadshedding terwyl ons daar gebly het nie. Daar is regtig baie besienswaardighede, oulike restaurante en winkeltjies in Haenertsburg wat redelik naby is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing. As gesin het ons al 3 keer in Pinella and Castanea Farm Cottages gebly. Die huise is goed toegerus en baie gerieflik. Die eiendom is pragtig en Castanea is voor 'n dammetjie geleë, wat in die somermaande lekker benut kan word. Die eenheid is ruim met genoeg warm komberse vir die koue winteraande. Die eenheid was ook nogal koud deur die dag, a.g.v. die groot bome wat in die somer lekker koelte sal bied. Daar was egter genoeg kaggelhout wat voorsien word deur die eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Gerieflik naby skole waar kleinseun krieket gespeel het. Baie lekker rustig naby die natuur en genoeg ruimte om te kon ontspan. Alle geriewe wat nodig is. Geen probleem om te kon stap en net die stadsgewoel te kon vergeet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie lekker ontspanne omgewing. Wens ons kon langer bly. Ons het baie lekker gebly, dankie! Net nie genoeg beskuit vir 4 mense nie en nie genoeg filterkoffie vir 4 mense nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Castanea ongelooflik mooi en netjies. Castanea aangename verassing die uitleg van die cottage, netjies, skoon en ruim. Alle benodighede vir selfsorg. Vriendelike staff, Pilate en Portia. Gevoel soos Alice in Wonderland. Geen WiFi en slot na staproete gesluit, gaste die enigste sleutel verloor.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Dit was alles en meer. Ongelooflik lekker. Ons het 'n besonderse lekker tyd gehad by Pinella and Castanea Farm Cottages. Ons gaan beslis gereeld weer gaan. Die natuurskoon is iets wat mens nie behoorlik kan verwoord nie. Die kothuis is beeldskoon. Dit het ons verwagtinge totaal en al oortref. Ons is daar weg met propvol harte (en batterye). Dit was absoluut wonderlik en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang