Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinella and Castanea Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 95 resensies vir Pinella and Castanea Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Peaceful and relaxing.

Lovely place. Will definitely be back. Thank you.

Christine C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Will most surely revisit again.

It was very cold the first day we arrived. Thanks to all the firewood that was provided, comfy blankets, electric blankets, and two fireplaces, we could quickly settle in comfortably. The place is well equipped with everything you may need. You don't feel like everything is second-hand goods that were just dumped inside. It was the opposite. You could feel a lot of thought went into the decor and the layout. Felt secure and private. It was very neat and tidy.

Mashu R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashu R

Absolutely stunning.

Lovely place, clean and beautiful.

Elsie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Dis 'n pragtige luukse huis. Wonderlike tuin.

Heerlike naweek. Nog mooier as foto's.

Udette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K

Lekker huisie in die bos.

Ons gesin het lekker gekuier by Pinella. Daar is 'n stukkie bos waarin 'n mens kan gaan stap. Die kaggel in die leefarea het baie handig ingekom, selfs in Januarie terwyl dit buite gereën het. Die beddens slaap baie lekker en die kombuisie is goed toegerus. Ons was ook glad nie geaffekteer deur loadshedding terwyl ons daar gebly het nie. Daar is regtig baie besienswaardighede, oulike restaurante en winkeltjies in Haenertsburg wat redelik naby is.

Anel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

As gesin het ons al 3 keer in Pinella and Castanea Farm Cottages gebly. Die huise is goed toegerus en baie gerieflik. Die eiendom is pragtig en Castanea is voor 'n dammetjie geleë, wat in die somermaande lekker benut kan word. Die eenheid is ruim met genoeg warm komberse vir die koue winteraande. Die eenheid was ook nogal koud deur die dag, a.g.v. die groot bome wat in die somer lekker koelte sal bied. Daar was egter genoeg kaggelhout wat voorsien word deur die eienaars.

Soekie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S

Gerieflik naby skole waar kleinseun krieket gespeel het.

Baie lekker rustig naby die natuur en genoeg ruimte om te kon ontspan. Alle geriewe wat nodig is. Geen probleem om te kon stap en net die stadsgewoel te kon vergeet.

Janet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Baie lekker ontspanne omgewing. Wens ons kon langer bly.

Ons het baie lekker gebly, dankie! Net nie genoeg beskuit vir 4 mense nie en nie genoeg filterkoffie vir 4 mense nie.

Martie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Castanea ongelooflik mooi en netjies.

Castanea aangename verassing die uitleg van die cottage, netjies, skoon en ruim. Alle benodighede vir selfsorg. Vriendelike staff, Pilate en Portia. Gevoel soos Alice in Wonderland. Geen WiFi en slot na staproete gesluit, gaste die enigste sleutel verloor.

Claudia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P

Dit was alles en meer. Ongelooflik lekker.

Ons het 'n besonderse lekker tyd gehad by Pinella and Castanea Farm Cottages. Ons gaan beslis gereeld weer gaan. Die natuurskoon is iets wat mens nie behoorlik kan verwoord nie. Die kothuis is beeldskoon. Dit het ons verwagtinge totaal en al oortref. Ons is daar weg met propvol harte (en batterye). Dit was absoluut wonderlik en heerlik.

Emile S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S

Uitstekend. Ons hele familie het dit geniet en gaan vir seker weer besoek.

Ons het die rustigheid van die omgewing terdeë geniet. Die ligging is onverbeterlik en die fasiliteit bied alles wat benodig word.

Org V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Baie goeie plekkie.

Groep was tuis vir werk. Baie goed.

Paul E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Pinella and Castanea Farm Cottages is always our go to place in the Magoebaskloof.

Love the area and Pinella and Castanea Farm Cottages is central to everything. Love it at Pinella and it's always our go-to destination in the area.

Andreas L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas L

Rustig en prentjiemooi.

Ons was 5 vriende wat Pinella and Castanea Farm Cottages as basis gebruik het om die pragtige Magoebaskloof te verken. Pinella and Castanea Farm Cottages het ons verwagtinge oortref. Puik verblyf en tuine is 'n plesier om deur te stap. Spandeer tyd op die perseel self. Beslis die moeite werd. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie.

Liza D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Heerlik.

Keurige huis met alle benodighede. Baie vriendelike staf. Pragtige omgewing.

Craig V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig V

Blissful winter getaway.

Castanea is an absolute gem, hidden away in privacy. Everything was perfect. We will be coming here again in summer where we can enjoy the stunning garden at its best.

Carl D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Exceeded all our expectations, the accommodation and the whole area.

Beautiful, stylish house, with everything you need. The two inside fireplaces are superb. The hiking trails around and the bird guide we booked were amazing. We will definitely return. We also commend the friendly and hospitable staff. Thanks again, wish we could stay longer.

Riane V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Absoluut wonderlik!

Dit was kort maar ons het heerlik ontspan. Baie vriendelik ontvang, wonderlik om in die woud te wees.

Delize E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delize E

Stunning.

Everything is just perfect.

Johanna R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Pragtige plek in 'n rustige atmosfeer.

Vriendelik ontvang en verwelkom deur Pilot. Plek was skoon en netjies. Kamers is ruim. Kombuis is goed toegerus. Dankie julle. Ons kom beslis weer.

Elsabe P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Wil langer bly.

Soos altyd was ons vriendelik verwelkom. Die huis is baie netjies en skoon. Die tuin is baie goed in stand gehou. Alle geriewe en toestelle was in werkende toestand. Lekkerste wegbreekplekkie.

Melanie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Soveel meer as wat verwag was.

Die foto's en beskrywing kan nie vergelyk met hoe mooi en rustig die bestemming in werklikheid is nie.

Marcelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle D

It was so quiet and beautiful.

We will be back with our family. Loved everything. Pilate was great with welcoming us. And he was great with our stay. It was actually a nicer stay even than the pictures show. Beautiful! Thanks.

Riaan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Lieflike vakansie-huis in 'n lieflike area.

Lekker luuks en mooi. Die pragtige Swartbos 3.5 km staproete is skaars 'n paar minute van daar. Ons het lekker daar gebly en dis ver van enige ander huisies sodat mens privaatheid en stilte kan geniet. Daar is tot 'n inverter sodat die ligte ten minste werk tydens loadshedding en die stoof is gas. Net die houtdek by die deur het nie 'n reling om om kleuters te beskerm teen 'n 1 m val nie.

Maria K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K

Pragtige plek, het dit baie geniet.

Baie dankie dat ons julle kon gebruik vir verblyf met my kinders se troue.

Franscois D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois D

Restful and calming.

A rustic cottage with everything you would need to get away. Friendly, helpful staff and far enough away to be secluded but not too far from shops. Highly recommended.

Willem P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Amazing tranquil setting.

Great value for money. Very beautiful.

Elmarie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Dit was 'n heerlike, rustige naweek.

Rustig. Privaat. Netjies.

Nicola B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

We absolutely loved Castanea cottage!

The Cottage is beautiful, well equipped and very comfortable! It is nestled between pine trees and overlooking the dam, the perfect picture of tranquillity. While it was cold outside we enjoyed evenings in front of the fireplace and later snuggled under our feather duvets. I would definitely recommend it to anyone travelling in the area and hopefully will be back myself at some point too!

Erika S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Rustigste plek in die omgewing, lekker kop skoonmaak en plek om te recharge.

As jy wil rus en vrede hê is dit die plek. Lekker kaggelvuur. Als is daar wat jy nodig het.

Hester D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Perfekte woud vakansie.

Castanea is 'n pragtige huis met alles wat jy nodig mag kry. Beddens en beddegoed met elektriese kombers, verwarmer in badkamer, die heerlike kaggel, alles was perfek vir die lekker reën wat ons gehad het vir 'n paar dae. Sal vir seker weer gaan. Pilate en Portia het baie mooi na ons gekyk, baie dankie julle.

Jeanne-marie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie L

Fantastiese verblyf!

Ons het by Castanea gebly, en kan die verblyf vir almal aanbeveel. Dit was gerieflik en puik toegerus. Pragtige ligging, en ons sal vir seker weer daar bly as ons in die omgewing is.

Juanita S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Uitstekende diens en asemrowende plek. Sal enige tyd teruggaan.

Heerlike en ontspanne atmosfeer. Kaggel was 'n bonus. Baie goed toegerus en puik ontvangs.

Nadine C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

Ongelooflike wegbreek.

Pinella en Castanea is hemel op aarde. Die ligging is perfek en die omgewing is beeldskoon. Sal dit enige tyd aanbeveel om volwaardig te ontspan. Pilare en Portia was baie behulpsaam.

Karin B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Wegbreek in die berge.

Die was ons tweede kuier by die Castanea Cottage. Pilate het ons vriendelik verwelkom en uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal keer op keer teruggaan! Die cottage is smaakvol gemeubileer met als wat jy moontlik kan nodig hê. Cottage is skoon en netjies en die mooiste krismisrose het gepronk op die eetkamertafel. Die natuurskoon en rustigheid is net weer vir ons so 'n ongeloofike ervaring gewees. Ons geniet dit om hierheen te gaan as gesin om weg te kom van die gejaagdheid van die alledaagse lewe. Kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel wat wil unplug uit die rat race en bietjie herlaai! Dankie Iris vir jou gasvryheid!

Deon K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Castanea Cottage is fantastiese waarde. Dit het 'n wonderlike ligging en uitstekende geriewe het gesorg vir heerlike verblyf, en ons sal definitief terug wees met vriende en familie vir 'n langer kuier.

Ons het oorgeslaap by Castanea op pad na die Kruger, maar sal in die vervolg 'n ekstra dag of twee bly, of selfs langer.

Elmie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S

Ons het die naweek by Pinella sodanig geniet dat ons opslag besluit het om 'n ekstra nag oor te slaap. Wat meer kan ek sê!

Pinella is uiters gerieflik en smaakvol ingerig. Die gesellige kaggel en verskeidenheid bordspeletjies was 'n treffer saans en die elektriese kombers was 'n luukse. Ons sal Pinella en sy mooi omgewing definitief aanbeveel vir natuurliefhebbers. Nota: wees bedag daarop dat die hoë, oop dek 'n gevaar kan inhou vir besige kleuters.

Michelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Wonderlik

Wonderlik ingerig, baie lekker gekuier. Die kaggel in die eetkamer is heerlik. Beddens dreamy. Alles was net wonderlik. Sal volgende keer net langer wil bly.

Nadine V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Die perfekte wegbreek!

Castanea Farm Cottage is 'n baie lekker groot, toegeruste familiehuis met die mooiste uitsigte.

Johann S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

'n Plek waar jou siel kan asemhaal.

Wat 'n ongelooflike plek! Die kombuis was beter toegerus as my eie kombuis. Die stilte en natuurskoon is die perfekte plek om te ontlaai na 'n baie moeilike halwe jaar. Ideaal vir niks-doen, warm sjokolade by 'n kaggelvuur drink, boek lees en kuier saam met vriende.

Rolene S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene S

Fantasties!

Dis die pragtigste plek! Absoluut die moeite werd om daar te bly.

Trish O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish O

Ongelooflik!

Absolute waarde vir geld. Heerlik gebly. Ons sal beslis weer bespreek!

Ilze N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N

Wonderlike ervaring.

Ons het 'n wonderlike naweek in Magoebaskloof gehad en na die Magoebas-staproete by Castanea oornag. Dit was 'n wonderlike ervaring om ons moeë lywe te laat rus by dié pragtige huis geleë in die asemrowende Magoebas-gebied. Dankie vir die gasvryheid. Ons het niks kortgekom nie en die kaggeltjie op 'n koue aand was die perfekte afsluiting tot 'n uitsonderlike besoek.

Natasha Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Y

Awesome akkommodasie.

Rustig, ontspannend, asemrowende mooi plekke om te bly.

Mariska V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Dit was heerlik! Het baie lekker ontspan!

Sal definitief daarvan gehou het om my honde-kinders ook te kon saamvat. Maar besef dis nie altyd moontlik nie.

Lidia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia P

Wow! Pragtige plek. Sielerus!

Heerlik gekuier en ontspan. Beslis waarde vir geld. Die grondpad effens van 'n uitdaging met klein karretjie - veral as dit reën.

Gregory F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory F

Baie mooi.

Baie mooi plek, waarde vir geld. Skoon, sal definitief weer besoek.

Sulene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene V

Heerlik knus!

Pragtige Hansie en Grietjie huisie in die bos. Beautiful! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Roelof S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Vrede.

Ons het in Pibella gebly. 'n Amazing huisie afgelëe in die woud. Al wat mens hoor is 'n loerie wat so nou en dan sing. Verder is dit skoon netjies en mooi. Met die spookagtige mis wat oor die berge kruip voel mens omtrent of jy in 'n storieboek is. Mens voel baie veilig en die plekkie is super romanties.

Ben S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

What an experience.

I would really like to recommend Pinella and Castanea. We had the pleasure to stay in Castanea ─ what an awesome place. Clean, neat as a pin, and nature around us was the best I ever experienced. I can't stop speaking about Castanea. It's the best I have ever seen. Thank you to the owners that we could experience the awesome house. In the house, you could see the attention to detail and we had a brilliant time.

Ilzé L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilzé L

Asemrowend!

Dit is 'n pragtige plek weggesteek in die bos. Netjies met aandag aan detail. Sal vir seker weer gaan! Baie dankie.

Reana V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reana V

Pragtige huisie en ligging.

Ons was 6 volwassenes en alles was perfek behalwe dat daar iets fout is met die elektrisiteit. Sommige skakelaars het die elektrisiteit uitgeskop. Die elektriese komberse op die enkelbeddens werk glad nie en behoort vervang te word vir die wintersmaande. Dis nogal belangrik want die huisie word baie koud omdat dit nie regtig direkte sonlig kry nie.

Johan Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Absoluut perfek.

Absoluut perfek. Waarskynlik een van die mooiste cottages waarin ons al ooit gebly het.

Marina B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Place is beautiful. Has everything you need for short and long stay.

Even better than what we had expected. Easy to find. Clean and quiet.

Ansie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F

Baie goed ingerig in, lieflike omgewing. Hier herlaai mens werklik jou batterye!

Mooi omgewing met, lieflike huisie tussen die dennebome. Baie goed toegerus. Hoogs aanbeveel.

Nicola D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Ongelooflike plek. Baie netjies, smaakvol en gerieflik. Vriendelik ontvangs en diens.

Regtig 'n plek om aan te beveel as jy daardie area besoek. So keurig en smaakvol.

Mandie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie B

Pragtig!

Dit is 'n plek waar 'n mens kan die rustigheid van die woud ervaar. Dis baie cosy en goed toegerus!

Marijke C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke C

Heerlike boswegbreek.

Die uitsig oor die bos van die stoep het mens soveel vrede laat ervaar. Grasgroen, welige plantegroei, die reuk van denne en bos. Ons het die plekkie baie geniet, goed toegerus en baie netjies. Dit was meer as wat ons verwag het. Ons sal definitief weer terugkom.

Karien C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Fantasties. Ons kom vir seker weer terug.

Die huis is pragtig toegerus en idillies geleë.

Aimee G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee G

Pleasant stay just off the main road.

Pinella Farm Cottage has everything one need to stay there and is very comfortable. It is well equipped - well equipped kitchen (except no cleaning sponges and drying towels at the sink) and TV and music system etc. It only has one bedroom with a door that can be closed, while other beds are in a communal area upstairs. The beds are very comfortable. There is not a bathroom upstairs so you must come down the stairs at night and the stairs are rather steep. Worth knowing if you have bad knees or anything like that. There are a few very short walks that one can do on the property. The birds were nice, but the landscape is largely transformed with pine trees and other invasives so diversity is low.

Elsabe P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe P

Rus vir die siel.

Castanea is 'n juweel van 'n plek. Die huis is modern, netjies, het baie spasie en is voldoende toegerus. En dis omring met die mooiste natuurskoon. Al wat aandag benodig is die water. Dis nie geskik vir drink nie. Die water was vir 2 uit die 3 dae bruin. Dit het eers op die derde dag begin skoon loop. My dogtertjie en man het albei 'n omgekrapte maag ontwikkel. Maar ons bly steeds beïndruk met die huis en sal vir seker terugkeer indien die watersituasie uitgesorteer word.

Dwayne M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dwayne M

Werklik besonderse ervaring.

Baie lekker gebly en sal dit regtig aanbeveel. Dis 'n uitsonderlike ligging en skep 'n welverdiende illusie dat mens totaal afgeleë êrens diep in die bos wegkruip!

Maarten J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maarten J

Enkelnag-oorslaap vir troue.

Daar was geen krag vir die duur van ons verblyf as gevolg van beurtkrag en ook ander Eskom-probleme.

Andre D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Pragtig, netjies, silwerskoon, keurig en smaakvol.

Die bespreking was vlot, die huis mooi geleë met uitsig oor ‘n dam, en die huis self silwerskoon en baie goed ingerig. Ons is vriendelik ontvang, en alles was in plek. Sal beslis weer teruggaan. NS: moenie die paadjie met ‘n plat sportmotor aanpak nie, maar ‘n gewone voertuig sal dit maklik baasraak.

Walda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda D

Awesome!

Dit voel soos 'n droom wat waar geword het. Jou eie huisie in die woud. Al wat nog kort as jy instap is die geure van kos. Dan was als perfek. Net jammer ons tyd was te min. Maar volgende keer vir seker langer. Dis ongelooflik mooi. Jy hoor die stilte.

Riane V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Pragtig, baie goed toegerus, uitstekende diens!

Castenea het alles wat nodig is en nog meer. Heerlik privaat en in die natuur. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Nicolene J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Idillies.

Die huis is idillies! So mooi geleë met alles wat mens nodig het. Hy is ongelukkig net ongelooflik koud wat moeilik was aangesien ons seuntjie 3 maande oud is. Moes spook om hom warm te hou. Ek's seker in die somer sal dit die ideale plek wees vir 'n wegbreek!

Andries S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Heerlike verblyf in 'n sprokiesmooie feetjieland met privaatheid vir lekker rus wanneer jy wegvlug van die stad se gewoel!

Met ons aankoms by Pinella het Portia ons vriendelik ontvang en was ons aangenaam verras met die netheid, skoonheid en smaakvolle verblyfeenheid. Ons het niks kortgekom nie en voldoende hout was voorsien vir ons behoeftes om 'n lekker kaggelvuur te stook wanneer nodig. Ons vierpoot bejaarde kind (Jack Russel) het sy tweede asem gekry met al die aandag van die plaaslike vierpote wat kom inloer het. Alhoewel daar blakers is, stel ek voor dat ekstra kerse voorsien word vir daardie onverwagte kragonderbrekings. Dankie vir 'n heerlike naweek en hoop om weer 'n geleenthied te kry om te kom kuier.

Melchiorine N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melchiorine N

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, groot bome al om die huis verskaf lieflike koelte. Die huis is baie goed ingerig en baie netjies. Meer as voldoende hoeveelheid hout was voorsien. Die ligging is baie goed met baie aktiwiteite in die omtrek met minder as 20 min se ry.

Corne B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Onbeskryflik mooi en so rustig. Sal dit aanbeveel vir almal.

Ons het so lekker gebly. Ons het alles gehad wat ons nodig gekry het en was naby aan 'n paar toeriste-aantreklikhede en tog voel mens afgesonder en privaat.

Erisca M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erisca M

Stunning plek!

Die plekkie is baie mooi en rustig! Sal volgende keer 'n naweek of selfs 'n week daarvan maak. Ongelooflike plek! Ten volle toegerus met alles wat nodig is.

Ismari O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismari O

Castanea cottage is beautiful.

Castanea cottage offers a luxurious getaway. Just bring along some DVDs and games as there is no TV reception. Staff are exceptionally friendly and helpful, including their beautiful doggies!

Willie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Baie mooi, baie groot, baie goeie waarde vir geld.

Ons het in die Castanea cottage gebly en was baie beïndruk. Pilot was baie vriendelik en het dit duidelik gemaak dat ons so welkom moet voel asof dit ons eie huis was. Daar is oorgenoeg spasie, groot beddens en 'n lekker groot kombuis. Die kaggel was gereed met 'n hoop hout, so ons kon 'n lekker vuurtjie maak. Die enigste ding wat ons nog sou waardeer is lyfseep en sjampoe in die badkamer. Die dam reg buite die huis het die rustige, natuurskone atmosfeer voltooi. Ons was net twee mense, maar kon die cottage per persoon huur, so dit het baie goedkoop uitgewerk. Dit is so lekker toegerus dat ons die idee gekry het dat dit baie lekker sou wees vir 'n groter groep vriende. Ek sal dit beslis aanbeveel vir beide groot en klein groepe.

Theunet V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunet V

Pragtige plek. Dit is baie goed ingerig.

Castanea was pragtig, ons het dit baie geniet. Die plek het alles gehad wat ons nodig sou hê. Dit is netjies en luuks.

Zelda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Mooiste en lekkerste wegbreek.

Als was perfek. So mooi.

Lydia A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia A

Prentjiemooi!

Wonderlike naweek in 'n prentjiemooi omgewing!

Marco N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco N

Baie lekker en rustig.

Sien sterre.

Nicolene T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene T

Baie lekker. Nie geskik vir klein kinders omdat slaapplek op tweede vloer is.

Ongelukkig was van die gloeilampe geblaas, die stort verstop en daar te min hout. Hulle het die ligte vervang en het die drein oopgemaak nadat ons gebel het. Die vallei is baie mooi. Die rivier is eintlik net 'n klein stroompie. Die slaapkamers is op die tweede vloer (ons het dit nie so verstaan nie). Ons oudste is amper 2 jaar en hy was 'n handvol met die dek wat nie 'n reeling het nie en a.g.v. die trappe. Ander kind kruip en was net so 'n gesukkel. Huis is baie lekker warm as jy die kaggel aansit, maar ons moes nog hout kry. Beddegoed is baie lekker warm.

Elizabeth W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W

Pragtige plek in die natuur, smaakvol gedoen met wonderlike staf!

Ons het so lekker gekuier en dit is 'n pragtige plek met alles wat jy kan nodig hê. Plek is smaakvol en skoon, personeel so vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Corrie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Baie skoon en netjies, pragtige ligging.

Het bietjie verdwaal op pad soontoe, maar Iris het ons mooi gehelp al was dit laat in die aand. Die plek is baie skoon en bied `n pragtige uitsig oor die dam. Sal beslis weer soontoe gaan.

Hannelie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Die huis is smaakvol en gerieflik ingerig vir enige tipe weer.

Ons het die verblyf by Castanea baie geniet. Die huis is smaakvol en gerieflik ingerig vir enige tipe weer. Ons het die hout waardeer vir die kaggelvuur.

Anton D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Sprokieverhaal en baie rustig.

Baie netjies en baie mooi uitleg. Vriendelikheid was baie waardeer. Net die honde wat kom pla en in die huis.

Willie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

'n Ware juweel in Magoebaskloof.

Ek, my pa en seuns het 'n heerlike naweek gehad in die Pinella and Castanea Farm Cottage. Die ligging en netheid van die cottages was besonders. Die cottage is ruim, met 2 slaapkamers en dan slaapplek in die lofts op verskeie plekke. 'n Heerlike kaggel (eintlik 2) is beskikbaar en daar is oorgenoeg hout beskikbaar indien ekstra hout benodig word teen 'n koste van R15 'n sak. Alles wat jy nodig het, is daar en die aandag aan detail was ongelooflik. Die kinders het heerlik visgevang en daar was honde op die plaas, waarmee die kinders ook heerlik gespeel het. Die ligging is ook baie naby aan ander besienswaardighede soos Haertnesburg, Debengeni watervalle en verskeie heerlike eetplekke op die Magoebaskloofpas. Beslis 'n plek waar enige iemand kan gaan en sal geniet.

Hennie O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O

Bitter baie lekker!

Dit was 'n baie lekker en rustige naweek, die huis was wonderlik en ek sal def weer terug gaan!

Krystal H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystal H

Dit is een ongelooflike mooi plekkie, ons was so gelukkig en het vreeslik baie lekker gebly, dis asemroowend mooi.

Ons was 'n groep van 6 vriende, almal paartjies en ons het dit terdeë baie geniet, die plekkie Castanea is ongelooflik mooi, uit 'n storieboek-mooi, dis so rustig en mens voel tuis, die dam is 'n groot pluspunt vir ons gewees omdat almal hou van lyn natmaak, daar was genoeg slaapplek en alles was gerieflik en baie netjies en skoon, tot die honde was vir ons baie oulik, om te weet daar is lewe om 'n mens, niemand het gepla nie, en dit was net rustig. ons gaan definitief weer die plek boek as ons Magoebaskloof toe kom.

Ilze J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Rustig en cosy.

Baie mooi en rustig, dit het heeltyd gereën terwyl ons daar was, so die kaggel was wonderlik en die huisie knus en warm.

Arona C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arona C

Beste plek vir rustigheid.

Ons het die blyplek baie geniet, dit was rustig en die uitsig is beeldskoon. Ons kon ook ons honde saamvat, hulle het die oop veld vreeslik geniet!

Karien D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien D

Koud, maar mooi.

Ons het in Castanea gebly, die dekor is baie mooi en smaakvol gedoen. Dit was net vrek koud en donker binne-in die huis, moes die heeltyd ligte aanhê, daai kaggel het maar gesukkel om by te bly. Die honde was te oulik en die een Dalmation was so te sê die heeltyd by ons, maar glad nie gepla nie.

Ria G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ria G

Vier heerlike reëndae in die bos.

Pinella and Castanea Farm Cottages is geleë in seker een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. Weggesteek tussen bome en mis, het die huisie self 'n fantastiese stoep vanwaar jy die voëls en diere kan dophou. Wanneer dit vir drie uit die vier dae reën (soos wat met ons gebeur het), kan jy die kaggel binne aansteek en snoesig sit met 'n boek of 'n groot verskeidenheid bordspeletjies. Alhoewel 'n kennisgewing belowe dat hout elke dag afgelewer sou word, het dit nie gebeur nie en die daaglikse skoonmaakdiens het nie die vervanging van dinge soos toiletpapier of vuilgoedsakke ingesluit nie. Die huisie self is egter skoon en netjies en goed toegerus met al die eetgerei en ander toebehore wat jy sal nodig hê. Ekstra dingetjies soos 'n glasie sjerrie, boeke, speletjies, DVD's en 'n kaart met doendinge in the omgewing laat jou dadelik tuis voel. As jy iemand is wat altyd in kontak met die buitewêreld moet wees - hou verby. Pinella is een van die min plekke waar jy jou regtig kan afsluit van die res van die wêreld en sonder die onderbreking van jou selfoon die rus en vrede kan geniet.

Liezel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Perfekte naweekwegbreek.

Ons het heerlik lekker gebly oor Paasnaweek. Kothuis is heerlik ingerig kort wel net skerper messe! Anders as dit was dit perfek!

Maryna H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna H

Incredible.

Very peaceful and relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Baie rustig en ontspannend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicole L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Private and beautiful.

Beautiful and clean house which is tucked away in the forest making it feel private. Awesome bonfire area to sit under the stars.

Johanri D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanri D

Heerlike naweek. Pragtige omgewing en akkommodasie puik.

Gaan maak gerus self 'n draai!

Renee P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee P

'n Ideale wegbreekplekkie vir 'n naweek of langer.

Oulike huisie en baie mooi gemeubileer. Rustige amper sprokiesagtige omgewing binne 'n dennewoud. Alles wat mens nodig het om te ontspan van die stadslewe.

Carlien G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G

Knus woudhuisie - baie goed ingerig, baie netjies, heerlikste beddens!

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang