Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinella and Castanea Farm Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pinella en Castanea Farm Cottage is langs die R71 in Magoebaskloof tussen Polokwane en Tzaneen geleë.

Pinella Farm Cottage het slaapplek vir 7 gaste en dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-solderkamer met 2 ekstra koningingrootte-beddens, 1 enkelbed, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ekstra gastetoilet. Pinella Farm Cottage se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Let wel dat die dek nie enige relings het nie en al die slaapkamers is op die boonste verdieping.

Rook is in die eenheid verbode, en daar is nie 'n TV nie. Onthou asb. om jou eie swemhanddoeke saam te bring.

Castanea Cottage bied slaapplek aan 7 tot 9 gaste. Daar kan 2 gaste in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 2 gaste kan in die 2-enkelbedkamer, en 3 tot 5 in die solderkamer slaap. Die kothuis het 2 kaggels - 1 in die kombuis/eetkamer en 1 in die TV-kamer. Die vuurput buite is lekker vir 'n groepskuier en die stoep met 'n uitsig oor die dammetjie het genoeg plek vir lang, luilekker middagetes.

Rook is in die eenheid verbode. Onthou asb. om jou eie swemhanddoeke saam te bring.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christel K
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en rus vir die siel. Ons 2 nagte by Pinella en Castanea was baie lekker. Die kinders kon hul verbeelding gebruik en veilig in die "feet...
Sien meer
Des 2024
Elizabeth S
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende mooi omgewing en onverbeterlike kothuis. Ons het heerlik gekuier. Die ontvangs was hartlik en alles het ons verwagtinge oortref. Dit was '...
Sien meer
Nov 2024
Johan V
Saam met vriende
5.0
Absolutely breathtaking! Oh wow! What an amazing place! Nature and peace in overload. Absolutely breathtaking! The owners were so kind,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Nolte S
Besigheidsreis
5.0
Uit 'n ander wêreld. Daar is 1 minder item op my bucket list. Moet asb. nie vir almal vertel hoe mooi en uniek hierdie plekkie is nie. Dan gaan hulle ...
Sien meer
Okt 2024
Melanda V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Wat 'n ongelooflike ervaring. Netjies, skoon, pragtige plek. Ons hondekinders het heerlik baljaar. Ek sal definitief weer bespreek.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Gaste dink Pinella and Castanea Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang