Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinetown Lala Land

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 10 resensies vir Pinetown Lala Land
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.1/5
Michael C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Very nice and comfortable.

It was great and breakfast was excellent.

Burgers Equipment And Spares B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgers Equipment And Spares B

Baie rustig.

Rustig netjies en behulpsaam.

Burgers Equipment And Spares B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Burgers Equipment And Spares B

Baie aangenaam.

Rustig.

Thivhalitshi N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thivhalitshi N

It's a good place to relax.

It is a good place to relax and the garden is perfect, employees are good people and they treated us with respect. The breakfast was perfect. I saw a green mamba (a snake) when I was about to open the entrance gate (main gate) please make sure that you chase them away because it's a dangerous snake.

Gary C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary C

Very happy.

I found the steps a little too steep but had a very good stay. Very well situated next to M13 and easy drive to Pinetown and surrounding areas.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie tevrede.

Die trappe was vir my 'n bietjie te steil, maar het baie lekker gebly. Baie goeie ligging langs die M13 en 'n maklike rit na Pinetown en die omliggende areas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sharon H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon H

The above picture is not current.

They need to modernize the place somewhat and the cleaning staff need to ensure that they do not leave odours in the room after cleaning. The smell of perspiration was really pungent and they need to consider fresh fruit salad as part of the breakfast menu as well as fruit juice and not Oros. The pool is a pre-requisite in Durban's climate and the above picture is not a true reflection. The water has been removed and the chairs you see in the picture have been placed inside the pool. What a waste of what could have been a swimming pool. I was grateful for the air conditioner and the clean bedding. I enjoyed having the small kitchenette as well. The TV is so small that it is uncomfortable to watch based on it's placement.

Ella B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ella B

Baie swak.

Geweldige steil en ongelyke trappe na die eetsaal. Skuifdeur na toilet stukkend. Gordyne maak nie badkamer venster toe nie. Geen melk in yskas vir koffie op eerste dag.

Lidia D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lidia D

Een nag akkommodasie vir my en my eggenoot.

Met ons aankoms moes ons uit ons voertuig klim om die hek klokkie by te kom. Daar is koffie- en teegeriewe soos genoem in die kamer, maar geen melk nie. Melk is gebring net genoeg vir twee koppies. Daar was geen badprop vir die bad toe ons wou bad nie en ontvangs was reeds gesluit toe ek wou navraag doen .

Chris V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V

Laat veel te wense oor.

Ongelukkig laat Lala Land veel te wense oor. Die plek is horing oud, en geen opgradering is in die laaste 40 jaar daar gedoen nie. Die teelgroewe in die stort is vuil. Die plek is net “tatty”. Die swembad staan al seker vir jare leeg. Vir so ‘n plek behoort julle nie meer as R250.00 pp te vra nie. Ek gee toe die beddegoed was skoon. Die ontbyt so-so. Ek kan nie glo dat LekkeSlaap so ‘n plek op hulle boeke het nie. Sekerlik doen dit skade aan julle naam, ek stel voor julle gaan kyk asb self.

Shannon Anthony L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Shannon Anthony L

The place does not do the pictures justice.

Please see the star-ratings.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastleigh Place 20, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAYzDV65Bxj5mxDTEhR7NQB0f4VDXWMJ8J0qWRAzKFSdS7fDc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 20 Eastleigh Place Manors 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.799803373869 30.850960279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang