Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinetown Lala Land

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
3.6
Michael C
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Very nice and comfortable. It was great and breakfast was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burgers Equipment And Spares B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2021

Baie rustig. Rustig netjies en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burgers Equipment And Spares B
1 nag Besigheidsreis
3.2
Okt 2020

Baie aangenaam. Rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Thivhalitshi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

It's a good place to relax. It is a good place to relax and the garden is perfect, employees are good people and they treated us with respect. The breakfast was perfect. I saw a green mamba (a snake) when I was about to open the entrance gate (main gate) please make sure that you chase them away because it's a dangerous snake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
Kort verblyf
4.0
Jun 2018

Baie tevrede. Die trappe was vir my 'n bietjie te steil, maar het baie lekker gebly. Baie goeie ligging langs die M13 en 'n maklike rit na Pinetown en die omliggende areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon H
Kort verblyf
3.4
Mrt 2016

The above picture is not current. They need to modernize the place somewhat and the cleaning staff need to ensure that they do not leave odours in the room after cleaning. The smell of perspiration was really pungent and they need to consider fresh fruit salad as part of the breakfast menu as well as fruit juice and not Oros. The pool is a pre-requisite in Durban's climate and the above picture is not a true reflection. The water has been removed and the chairs you see in the picture have been placed inside the pool. What a waste of what could have been a swimming pool. I was grateful for the air conditioner and the clean bedding. I enjoyed having the small kitchenette as well. The TV is so small that it is uncomfortable to watch based on it's placement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ella B
Kort verblyf
2.2
Jun 2016

Baie swak. Geweldige steil en ongelyke trappe na die eetsaal. Skuifdeur na toilet stukkend. Gordyne maak nie badkamer venster toe nie. Geen melk in yskas vir koffie op eerste dag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Lidia D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2015

Een nag akkommodasie vir my en my eggenoot. Met ons aankoms moes ons uit ons voertuig klim om die hek klokkie by te kom. Daar is koffie- en teegeriewe soos genoem in die kamer, maar geen melk nie. Melk is gebring net genoeg vir twee koppies. Daar was geen badprop vir die bad toe ons wou bad nie en ontvangs was reeds gesluit toe ek wou navraag doen .

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Chris V
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Des 2015

Laat veel te wense oor. Ongelukkig laat Lala Land veel te wense oor. Die plek is horing oud, en geen opgradering is in die laaste 40 jaar daar gedoen nie. Die teelgroewe in die stort is vuil. Die plek is net “tatty”. Die swembad staan al seker vir jare leeg. Vir so ‘n plek behoort julle nie meer as R250.00 pp te vra nie. Ek gee toe die beddegoed was skoon. Die ontbyt so-so. Ek kan nie glo dat LekkeSlaap so ‘n plek op hulle boeke het nie. Sekerlik doen dit skade aan julle naam, ek stel voor julle gaan kyk asb self.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Shannon Anthony L
1 nag Saam met vriende
2.2
Aug 2015

The place does not do the pictures justice. Please see the star-ratings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastleigh Place 20, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAYzDV65Bxj5mxDTEhR7NQB0f4VDXWMJ8J0qWRAzKFSdS7fDc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 20 Eastleigh Place Manors 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.799803373869 30.850960279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang