Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Bay Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Pamella T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Idillies & aangenaam. Wonderlik. Netjies en alles tot ons beskikking gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Plek is uitstekend. Baie netjies en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige plek en asemrowende uitsig. Die gastehuis word ten sterkste aanbeveel vir enige iemand. 5 sterre van netheid, ligging, veiligheid tot die asemrowende uitsig! Die inligting aangaande die reelings vir toegang tot die huis en ander reelings word betyds en verstaanbaar deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Een woord: amazing! Dit was 'n asemrowende gastehuis! Net wat 'n mens se siel nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful! Absolutely amazing stay with the best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Indira M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Beautiful breakaway place. This place is beautiful. Loved it. Views and location out of this world. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Romanties, gerieflik en besonders mooi. Ons het ons huweliksherdenking gevier en vir 'n beter uitsig oor die see kan jy nie vra nie. Dit is egter nie geskik vir klein besige kindertjies nie, die hoogtes sal enige mamma op haar senuwees hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

This was the most beautiful house we ever rented. We went to Pinnacle Bay Guesthouse with another couple. We stayed there mostly for golfing. It has a super nice view and everything we need was around. In the evening we were sitting at the bar and gazing out of the windows. What a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekende diens en waarde vir geld. Die diens was uitstekend en die ligging het die mooiste uitkyk op die golfbaan en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A stunning guesthouse with stunning views. In the last 10 years we've seen a lot of guesthouses and B&Bs. Pinnacle Bay Guesthouse in Mossel Bay is absolutely on our top-3 list. A beautiful house with a fully equipped (shared) kitchen. Our room also offered a shower with stunning views over the ocean. Contact with the host was very efficient on WhatsApp. Will come back here anytime soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Bay-rylaan 213, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bbe306e24ce76b0cf1cd2416e94d4aff6f094db6dbbf1bb995740ec13cb05ad8cce0d3f8df74884dce9bff880077a79176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 213 Eden Bay Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200915885906 22.094592745432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang