Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Bay Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Pinnacle Bay Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Corle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle D

Pragtige plek en asemrowende uitsig.

Die gastehuis word ten sterkste aanbeveel vir enige iemand. 5 sterre van netheid, ligging, veiligheid tot die asemrowende uitsig! Die inligting aangaande die reelings vir toegang tot die huis en ander reelings word betyds en verstaanbaar deurgegee.

Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Een woord: amazing!

Dit was 'n asemrowende gastehuis! Net wat 'n mens se siel nodig het!

Leanne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne V

Beautiful!

Absolutely amazing stay with the best view.

Indira M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indira M

Beautiful breakaway place.

This place is beautiful. Loved it. Views and location out of this world. Loved it.

Francia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francia L

Romanties, gerieflik en besonders mooi.

Ons het ons huweliksherdenking gevier en vir 'n beter uitsig oor die see kan jy nie vra nie. Dit is egter nie geskik vir klein besige kindertjies nie, die hoogtes sal enige mamma op haar senuwees hê.

Petra P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

This was the most beautiful house we ever rented.

We went to Pinnacle Bay Guesthouse with another couple. We stayed there mostly for golfing. It has a super nice view and everything we need was around. In the evening we were sitting at the bar and gazing out of the windows. What a beautiful view.

Walter S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Die diens was uitstekend en die ligging het die mooiste uitkyk op die golfbaan en see.

Astrid V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

A stunning guesthouse with stunning views.

In the last 10 years we've seen a lot of guesthouses and B&Bs. Pinnacle Bay Guesthouse in Mossel Bay is absolutely on our top-3 list. A beautiful house with a fully equipped (shared) kitchen. Our room also offered a shower with stunning views over the ocean. Contact with the host was very efficient on WhatsApp. Will come back here anytime soon.

Marita G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G

Pragtig!

Shoe, wat 'n besondere pragtige plek! Wens ons kon meer tyd daar spandeer, maar sal weer in die toekoms hier bly. Beveel dit enige tyd aan.

Willie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Uitsig 100!

Baie goed vir ons groep van 12 volwassenes. Die huis was perfek, met ongelooflike uitsig en goeie geriewe.

Lelani V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V

Ek en my man het 'n ongelooflike wegbreek gehad met die mooiste uitsig!

Wat 'n ongelooflike plek!

Hennie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Magic stay with all amenities that were required. Will revisit.

Magic location; house quite cold for wintertime. Problem with electricity in some rooms remained unresolved after reporting it without resolution or feedback.

Deon P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon P

Pragtig geleë.

Pragtige plek. Sou net wou gehad het dat dit stiller moes wees. Was vreeslik lawaaierig tot 23:30 en kon nie slaap nie. Lang dag van reis agter ons gehad en volgende dag. Verwag konsiderasie.

Pinnacle Bay Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Deon.
Ons neem kennis van die geraas. Daar was 'n troue by die gastehuis die volgende dag en die bruid het wel vir jou onverskoning gevra vir die geraas van die Vrydagaand.
Namens Pinnacle Bay Gastehuis verleng ons graag ook ons onverskoning vir enige ongerief.
Groete

Pinnacle Bay Guesthouse
Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Baie lekker! Baie mooi plek. Kan sterk aanbeveel.

Warmwater neem ongelukkig baie lank om by die kraan uit te kom weens die gasgeiser.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Debbie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie B

Swak diens.

Met ons aankoms was net die ligte van die eenheid aan, met die hulp van die omskakelaar (inverter). Ons het daaroor gevra en was gesê dit is seker beurtkrag, wat ons weet tans geskors is. Ons kon dus nie ons fone laai nie. Iemand het gekom en die krag weer aangesit, maar in minder as 'n uur was die krag weer af. Dit was 'n gesukkel om dit uitgesorteer te kry. Na 22H00 die aand was die krag situasie eers reggestel, en die volgende oggend toe ons opgestaan het, was dit weereens af. Ons beddegoed het 'n gat ingehad wat lyk asof dit agv 'n sigaretbrand was. Ons dogter se beddegoed in die ander kamer was vol geel kolle. Ons badkamer se wasbakkraan was ook heeltemal los. Ons was veronderstel om 2 nagte te bly, maar het teen dit besluit. Hulle is ook besig om te bou langs die eenheid.

Leon S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie lekker gewees.

Alles was perfek. Ons is vriendelik ontvang. Die insluiting van ontbyt was 'n groot verassing. Baie ontspannend om op die balkon te sit met 'n glasie wyn en oor die see uit te kyk. Stort is ook baie lekker groot met 'n wonderlike uitsig oor die kranse en see. Ons sal definitief dit aanbeveel en sal binnekort weer hier bespreek.

Johan R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Fantasties.

Puik ligging en topklas-geriewe.

Petro D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Fantasties.

Baie vriendelik en baie hulpvaardige gasvrou.

Riki P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki P

Ongelooflike view.

Ongelukkig het die TV nie gewerk nie.

Simon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon G

Very excluded, quiet and beautiful views.

Location was amazing, Wi-Fi could have been better as it was not in the lower rooms. Top level not affected by loadshedding which was great. Rooms were clean and very nice to stay in. Staff were friendly and very helpful.

Wynand D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand D

Goeie ligging en fantastiese uitsig.

Het lekker gebly maar ongelukkig is WiFi net beskikbaar op boonste leefarea en nie in die slaapkamers op die laer vlak nie. Ook was daar een oggend geen warm water nie na ander gaste reeds gestort het.

Oneal C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oneal C

Had a good stay, would be nice to have a open kitchen for breakfast or dinner.

Was a really good stay, friendly staff. Loved the scene and place.

Danel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danel M

Kamers is op onderste twee vlakke.

Alhoewel die gastehuis beskik oor 'n hysbak mag dit nie gebruik word nie behalwe vir bagasie en gestremdes. Ek het gistermiddag my eerste afspraak met 'n fisioterapeut gehad na die trappe klim elke dag. 4-5 keer 'n dag. Vir ouer mense vir die prys wat 'n mens betaal kan 'n mens regtig toegelaat word om die hysbak te gebruik. Uitsig ongelooflik, maar die plek is baie verwaarloos. Dit is regtig jammer dat die plek nie onderhou word soos dit moet nie, maar die prys bly hoog. Daar is 'n stel trap op na die voordeur. 3 stelle trappe af na die kamers. 'n Mens mag nie die hysbak gebruik nie. Instandhouding nie wat dit kan wees nie. Die beddegoed is oud. Die kussings is kliphard. Vir die prys verwag 'n mens beddegoed wat die prys reflekteer. Die matte in die kamers is baie vuil.

Ettuan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettuan V

Stunning gastehuis met uitstaande diens.

'n Pragtige uitsig, stunning kamers en baie vriendelike diens. Die ontbyt was ook heerlik.

Trudie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H

Die mooiste plek met die vriendelikste gasvrou. Sal beslis weer gaan.

Dit was ons 1ste besoek aan Pinnacle Point. Wat 'n amazing ervaring. Die mooiste uitsig van die oseaan en golfbaan. Baie om te doen. Ons gaan beslis weer.

Christie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L

Luukse, bekostigbare verblyf buiteseisoen.

Uitstekende B&B verblyf met luukse afwerking en geriewe, selfs vir selfsorg. Asemrowende ligging. Gasvrye personeel. Enorme ontbyt. Bied meer as die normale oornagfasiliteite. Kan dit beslis aanbeveel.

Frank G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G

Was baie lekker. Die moeite werd.

Baie rustig, waarde vir geld.

Johan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Ruim, netjiese kamers, vriendelike personeel.

Baie gerieflik vir alle gholfspelers, ek was slegs daar om met my familie-aand te kon kuier. Klubhuis baie geskik vir wanneer mens wil gaan eet en drink en nie hoef te kommer oor huis toe bestuur.

Alecia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V

Dit was asemrowend en verruklik mooi.

Pinnacle Bay Guesthouse het al ons verwagtinge oortref van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die mooiste kamer met die mees ongelooflikste uitsig op die see. Jy kan selfs vir die see kyk terwyl jy stort. Ons het in die aande met ons balkondeur oop geslaap en met die geruis van die see in ons ore aan die slaap geraak. Die ontbyt en die diens was ongelooflik lekker en die dame wat ons ontvang het baie vriendelik en gasvry. Ons het vir aandetes gegaan by die Pinnacle-klubhuis, wat baie lekker was en net om die draai. Die La Vita-spa wat ook by klubhuis is, was net so lekker en ontspannend. En dis gerieflik dat als bymekaar is. Ons was hartseer om Sondag huis toe te gaan, maar ons sal beslis weer terug wees.

Magdaleen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Fantastiese gastehuis. Luuks met 'n onverbeterlike uitsig.

Die bestuurderes, Elzanne, het ons met die intrapslag baie spesiaal laat voel. Die kamers is ruim en luuks. Fantastiese linne. Ons het toegang tot die hele gastehuis gehad - kombuis, sitkamer asook die heerlike stoep met die swembad wat uitkyk op die see. Gerief en luuksheid in die oortreffende trap.

Phakiso D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phakiso D

Amazing.

Beautiful view around the house, peaceful and quiet, nice swimming and entertainment area.

Stéfan T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stéfan T

Luuks met uitstekende ligging.

Luuks en ligging uitstekend en ontbyt ingesluit was 'n verrassing.

Hein K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein K

Baie mooi uitsigte en goeie kliëntediens.

Jy betaal vir die uitsigte, vir seker overpriced. WiFi slegs in gedeeltes van huis, nie alle kamers het DStv nie en geen melk of bottelwater in kamer beskikbaar nie.

Izelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B

Was fantasties en pragtig.

Baie luuks. Puik ligging en uitsigte. Al die nodige geriewe en vriendelike diens. Netheid in kamer kan verbeter, gevoel/lyk of dit nie daardie spesifieke dag of vorige dag na gekyk is nie. Res was fantasties! Highly recommend. All the bells and whistles, baie mooi, baie luuks, puik diens.

Chantoné F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantoné F

Fantastiese views!

Die gastehuis het 'n goeie ligging wat pragtige views oor die see bied. Daar moet meer aandag gegee word aan die skoonmaak van die kamers. Die minibar was leeg, toe ons iets daaruit wou kry. Dit was vreeslik lekker om heel aand na die see te kon luister.

Carlo N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo N

Baie lekker.

Al wat ek sal voorstel dat daar WiFi by gastehuis is en dat hul TV-sisteem uitgesorteer word. Slegs 2 kanale en die een TV werk op die ander een. Verder baie lekker gekuier.

Rina C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina C

Baie lekker.

Ontbyt by klubhuis nie na wense. Aicon en WiFi in kamers sal goed wees.

Frebean O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frebean O

People were friendly, they made it felt like home.

The accommodation is very good everything is like on photos, no hidden prices.

Jacques D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques D

Dit was heel oraait.

Die warm water het een aand nie gewerk nie, daar was gasprobleme. Daar is nie WiFi in die kamers nie. Die kamers en die huis kon beter skoongemaak word. Het die huis gedeel met ander gaste wat oorgeneem het en ons nie welkom laat voel het nie.

Miemie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie D

Fantasties

Alles was perfek.

Romien B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B

Baie mooier as op die foto's.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies, skoon en luuks.

Jan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Uiters modern, ruim en fantastiese uitsig oor die see.

Groot, uiters moderne gastehuis met een hele vloer net vir onthaal, braai, snoeker, kombuis, massiewe eettafel, kroeg, swembad, ens. Kamers pragtig, ruim, en kamers 5 en 6 met storte waarvan een sy glas is van vloer tot plafon - mens kyk uit oor die see.

Julia W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia W

The house is an absolute beauty, clean and very spacious.

I will definitely recommend this house to my friends. The host was exceptionally friendly and assisted us in all our needs. Boasting beautiful views, the house itself is extremely spacious, clean and of top standard. Beautiful scenery of the estate made the hiking extra pleasant.

Janneke V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke V

Fantasties.

Verblyf was baie lekker. Kamer was gemaklik en alle benodigdhede was beskikbaar.

Dolene R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolene R

Uitstekend. Die ontbyt was uit die boeke en die diens was puik.

Ons kuier was onvergeetlik. Die kamer was pynlik netjies en die uitsig onverbeterlik. Ons het elke oggend uitgesien na die ontbyt wat die eienaar met groot sorg gemaak het. Ek sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Sandra K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Asemrowend! Dit is 'n moet vir almal!

Van die ontvangs, kamers, ontbyt, view, ens. is dit net uitstekend. Het elke oomblik daar geniet!

Terisha M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terisha M

Beautiful

The guesthouse has such a beautiful view. They have thought of everything to make your stay pleasant.

Chamilah K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamilah K

It was good.

The clubhouse was awesome breakfast was great.

Aidan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aidan D

Breathtaking view

Het elke oomblik geniet, definitief 'n opsie om na te kyk vir 'n somervakansie.

Andries V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig en temperatuur.

Andries V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Pragtige uitsig.

Baie mooi en pragtige uitsig. Kamers is uitstekend.

Jurie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie R

Gerieflike kamer.

Baie mooi uitsig. Sal 'n ysmasjien verwelkom.

Andre M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Prag plek en prag uitsig.

Om in die bed te lê en vir die see te kyk en te luister na die see, heerlik. Of op balkon te sit met koppie koffie en te kyk na groen gholfbaan en blou see. Fantasties. Goed toegeruste huis en kamer en so mooi. Wens ons kon langer bly.

Nwabisa L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nwabisa L

Fabulous.

The place was beautiful and quiet ─ just as we wanted it. The scenery was out of this world. Everything was lovely, the true reflection of their pictures. Wonderful, nature.

Retha G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G

Heerlik en rustig.

Pinnacle Bay Guesthouse sal ek kan aanbeveel. Vriendelik verwelkom en baie behulpsaam gewees. Mooiste kamers.

Riana P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana P

Mooi huis, pragtige uitsig, baie vuil kamermat en gordyne en soggens word jy 06:00 wakkergeraas met 'n geboor en gekap iewers in die huis.

Te duur vir swak netheid. Nie beïndruk nie.

Cornelia V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Asemrowend mooi.

Dankie vir wonderlike mense wat nou vriende is.

Luan L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan L

Fantastiese uitsig met die beste kliëntediens, sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Pinnacle Point wil bly vir 'n naweek.

Baie luukse gastehuis, beste diens, vriendelike personeel en heerlike ontbyt met die pragtigste see-uitsig.

Evan C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan C

Baie lekker gebly.

Ongelooflike uitsig. Enigste ding wat ek kan sê is dat daar geen WiFi is in die kamers nie en dus ook die Smart" TV wat bemark word nie ’n Smart TV is nie.

Carel G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Fantasiese plek met die mooiste uitsig.

Uitstekend, die uitsig doen dit alles.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Bay-rylaan 213, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bbe306e24ce76b0cf1cd2416e94d4aff6f094db6dbbf1bb995740ec13cb05ad8cce0d3f8df74884dce9bff880077a79176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 213 Eden Bay Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200915885906 22.094592745432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang