Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Drive 206

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 206, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 999 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Pinnacle Drive 206 is 'n kontemporêre selfsorghuis in Pinnacle Point, Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende en spog met pragtige see- en gholfbaan-uitsigte.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met pragtige uitsigte oor die see en gholfbaan en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus TV-sitkamer met 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande en gemaklike rusbanke. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met stroomgeriewe en toegang tot gratis, onbeperkte WiFi beskikbaar. Die TV-sitkamer lei na nog 'n sitkamer met 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan terwyl hulle die pragtige uitsigte bewonder.

Buite het die gaste toegang tot 'n patio met buitemeubels en 'n swembad. Daarbenewens het die huis 'n omskakelaar in geval van kragonderbrekings. 'n Dubbelmotorhuis met ekstra spasie vir 'n gholfkarretjie en geplaveide parkeerplek vir sowat 4 motors.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 206, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Drive 206 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 206, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde7ae3b3ab2eeed176559a73433614240a91a2e88a0d8f4bc9b132e8e7842a48f15054f2d56d4fe426254991018e2179a631?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 999 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 206 Pinnacle Drive Pinnacle Point 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198570896628 22.094604780318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang