Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Lodge 108

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hester G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Het heerlik gebly, alles wat nodig is plus meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulizna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lodge 108 is 'n baie gesellige plek waar jy heeltemal net kan ontspan. Baie dankie. Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons het baie tuis gevoel en sal graag weer wil kuier by die Lodge. Dankie vir julle goeie diens en betroubare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker, maar een dag is te min. Bitter lekker gebly en sal weer enige tyd oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marilie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 108 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da53d669d413ff95d4375689b047083291de01a11c5f60a21f5b5525e2b972e71e6908c19b56579bb89d85d2b15b9f8e140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 1 Pinnacle Point Unit 108 Pinnacle Point Lodge 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197730723933 22.089984196246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang