Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Lodge 109

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 24 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 109 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pinnacle Lodge 109 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Pinnacle Point-gholflandgoed in Mosselbaai, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf met toegang tot verskeie geriewe.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan tot 5 gaste in 2 lugversorgde slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n TV en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n patio wat gemeubileer is met 'n ingeboude braai, 'n buite-etenstafel en sonstoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis met 'n restaurant asook 'n Spa met verskeie behandelings. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pinnacle Lodge 109
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marilie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Pinnacle Point 1, Eenheid 109 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Lodge 109 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 109 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb1198bbf7b3de29408d67678a539bf2ca20321172eacccb201784fa5fbd1c1098191eb5e8e24500c5e8dd009216a8f87b6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 1 Pinnacle Point Unit 109 Pinnacle Point Lodge 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.197894027926 22.09040608119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang