Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Golf Villa in Pinnacle Point

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die uitsig was uitstekend en rustig, veilig bo verwagting. Ek en my lewensmaat het 'n fantastiese naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Die rustigheid tov geen voertuie in en om jou met die see in die agtergrond, onbeskryflik. Dit was 'n groot voorreg om daar te kon vakansie hou, die oordpersoneel altyd vriendelik en hulpvaardig. Al klagte wat ons gehad het was dat mense tot 2,3 uur in die oggend op die stoepe sit en raas.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie lekker gerief en netjiese verblyf! Ja dankie! Min pakplek in kamers en kombuise, maar netjies en skoon. Dit was heerlike gerief en veilig!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elfred F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Gemaklik, goed ingerig. Moeiteloos in- en uitgeklok, goeie kommunikasie vanaf die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Golf Estate, Gholfvilla Blok 16, Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgNjnp9kaLkyZpGvAWLN0O7rSWmDou2oYoVDTG0RLNNHOHvrx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate Golf Villa Block 16, Unit 1 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.197870951637 22.095593664692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang