Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Golf Lodge 70

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jenny G
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Bitter lekker! Lodge 70 het al ons verwagtinge oortref. Ons het alles gehad wat ons dalk kon nodig kry en nog meer. Die plek is baie netjies en skoon en ons sal beslis weer daar wil bly. En die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ristine
Pinnacle Point Golf Lodge 70
Baie dankie! Ons bly julle het dit geniet - julle is meer as welkom. Ons hoop ons sien julle gou-gou weer! Plus onthou vir gaste wat terugkom of ons verwys gee ons “spesiale” prys per aand. Groete!

Vernie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Soek na die rede om so gou moontlik weer daar in te klok. Uiters genotvol gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ristine
Pinnacle Point Golf Lodge 70
Baie dankie! Sien uit na julle volgende kuier by ons.

Hans H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Very comfortable and well appointed unit. Great accommodation for our golf getaway. The unit is well appointed with a splendid view over the 3rd and 4th holes onto the ocean. Thanks for having us. It was peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garcia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Value for money! We enjoyed our "short" stay at Pinnacle Point Golf Lodge 70. Value for money indeed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

As mens 'n hoë standaard het, is dit die regte plek. Die verblyf is super netjies en bied wat mens verwag van 'n wegbreek. Dit is naby die Mosselbaai-strande, sou mens dit verwag, en natuurlik die golf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maresa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

If you are reading this review, just book your accommodation at Lodge 70! Baie baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ristine
Pinnacle Point Golf Lodge 70
Baie dankie Maresa! Bly julle het dit geniet by Lodge 70. Geniet die Kerstyd wat voorlê en voorspoed vir die nuwe jaar!

Elzette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Rustig met die mooiste uitsig. Baie netjies en alles beskikbaar wat 'n mens benodig. Selfs beurtkrag was nie 'n probleem nie. Sal definitief volgende keer langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Besondere paar dae: ons wou nie ry nie! Die uitsig van Pinnacle Point 70 is ongelooflik - dis mooier as op die webblad! Die huis is besonder skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Bertus en Ristine kommunikeer vinnig en doen baie moeite om spesiale vrae te beantwoord. Dit was werklik 'n voorreg om hier te kon bly en ons hoop ons kan gou weer teruggaan. Pinnacle Point 70 word hoogs aanbeveel - baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ristine
Pinnacle Point Golf Lodge 70
So baie dankie Ria, vir jou mooi resensie, waardeer verskriklik baie. Baie bly julle het dit geniet by ons. Klop asseblief weer aan ons deur dan maak ons weer so.

Ryan H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Fantastiese, rustige, mooi skoon verblyf. Sal verseker weer daar bly. Ons was daar vir atletieknaweek, was lekker naby aan stadion, en was lekker gras om op te kan oefen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ristine
Pinnacle Point Golf Lodge 70
Sooooo baie dankie vir die goeie terugvoering, Ryan. Ons probeer ons uiterste met die Lodge en die klomp extras binne 'n goeie ervaring en waarde vir geld ondervinding vir ons gaste te skep. Hoop om julle weer eendag te huisves. Groete

Susan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Was rustig en gemaklik met twee klein kinders. Rustig met 'n heerlike uitsig en gemaklik met twee klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ristine
Pinnacle Point Golf Lodge 70
Baie dankie Susan. Waardeer jou terugvoer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ristine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 70 Pinnacle Point, Pinnacle Point-rylaan 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5db8da717f160f8a606b85ca9fe9c8771134d2fd7c3cbfcb7a8217ae2df5d1ac74d3df82516ee70ff4f1e7a5209d9902d074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Lodge 70 Pinnacle Point 1 Pinnacle Point Drive 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.195968940879 22.08829364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang