Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Golf Lodge 70

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ristine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Pinnacle Point Golf Lodge 70
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vernie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernie M

Soek na die rede om so gou moontlik weer daar in te klok.

Uiters genotvol gewees.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Baie dankie! Sien uit na julle volgende kuier by ons.

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Hans H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Very comfortable and well appointed unit.

Great accommodation for our golf getaway. The unit is well appointed with a splendid view over the 3rd and 4th holes onto the ocean. Thanks for having us. It was peaceful and relaxing.

Maresa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa V

If you are reading this review, just book your accommodation at Lodge 70!

Baie baie lekker gebly!

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Baie dankie Maresa! Bly julle het dit geniet by Lodge 70. Geniet die Kerstyd wat voorlê en voorspoed vir die nuwe jaar!

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Garcia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garcia D

Value for money!

We enjoyed our "short" stay at Pinnacle Point Golf Lodge 70. Value for money indeed!

Elzette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Baie lekker gekuier. Rustig met die mooiste uitsig.

Baie netjies en alles beskikbaar wat 'n mens benodig. Selfs beurtkrag was nie 'n probleem nie. Sal definitief volgende keer langer kuier.

Ria N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Besondere paar dae: ons wou nie ry nie!

Die uitsig van Pinnacle Point 70 is ongelooflik - dis mooier as op die webblad! Die huis is besonder skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Bertus en Ristine kommunikeer vinnig en doen baie moeite om spesiale vrae te beantwoord. Dit was werklik 'n voorreg om hier te kon bly en ons hoop ons kan gou weer teruggaan. Pinnacle Point 70 word hoogs aanbeveel - baie goeie waarde vir geld!

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

So baie dankie Ria, vir jou mooi resensie, waardeer verskriklik baie. Baie bly julle het dit geniet by ons. Klop asseblief weer aan ons deur dan maak ons weer so.

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Ryan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H

Fantastiese, rustige, mooi skoon verblyf. Sal verseker weer daar bly.

Ons was daar vir atletieknaweek, was lekker naby aan stadion, en was lekker gras om op te kan oefen.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Sooooo baie dankie vir die goeie terugvoering, Ryan. Ons probeer ons uiterste met die Lodge en die klomp extras binne 'n goeie ervaring en waarde vir geld ondervinding vir ons gaste te skep. Hoop om julle weer eendag te huisves. Groete

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Susan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Was rustig en gemaklik met twee klein kinders.

Rustig met 'n heerlike uitsig en gemaklik met twee klein kinders.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Baie dankie Susan. Waardeer jou terugvoer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Amanda F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Absolutely amazing and hassle-free.

This lodge was perfect for us. We absolutely loved it. The place was clean and modern. Access in and out was easy with all passcodes given by the owner. The freedom to come and go at our leisure was just what we needed. Hot water and water pressure was excellent and beds were comfortable. The fireplace was a bonus as the weather was cold and windy at the time. We will certainly use this accommodation again should we venture to Mossel Bay.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde Amanda. Ons waardeer bitter baie. Ons staan gereed as jul weer deur Mosselbaai ry.

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Francois K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Ongelooflike plek.

Ons het daar weggerey met ’n swaar hart. Ons sal weer daar bly.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Baie dankie Francois, vir jou mooi woorde. Julle is altyd welkom by Lodge 70.

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Gail P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P

Absolutely stunning!

Outstanding accommodation, so welcoming and peaceful, the best we experienced on the Garden Route.

Maryke N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke N

Baie vriendelike mense.

Plek is baie mooi netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar vakansie gaan hou. Baie mooi see uitsigte.

Marnelle S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle S

Ongelooflike uitsig! Gemaklike en gerieflike verblyf.

Goed geleë vir gholf-wegbreeknaweke of vakansies. Baie netjies en skoon gewees. Gerieflik en gemaklik om te bly met die gesin. Sal vir seker weer teruggaan en aanbeveel. Baie dankie!

Karen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Lekker gemaklike huis.

Die huis was skoon en netjies en ons het heerlik gebly. Ons was so bly om te sien daar is 'n elektriese kombers op die beddens. Goed ingerig.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Ons is soo bly julle het julle tyd by Lodge 70 geniet Karen. Ons waardeer die feit dat julle ons plek so mooi opgepas het. Baie dankie vir die bespreking en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Marina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Ongelooflike lekker plek.

Dit was die lekkerste, skoonste plek ooit. Dis veilig en die uitsig ongelooflik. Eienaar is so vriendelik, mens voel sommer om weer en weer te gaan. Als is daar - wasmasjien, skottelgoedwasser. 4 TV's. Volle DStv. Braai het 'n uitsig oor die see - dis net een woord - onbeskryflik. Gaan gerus en vind self uit. Jy sal nooit spyt wees nie. Ek gaan beslis weer en weer.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Ons is soooo bly jy het jou tyd by Lodge 70 geniet Marina! Asseblief kom kuier weer, jy is meer as welkom!
Ons waardeer jou verwysing en mooi woorde! Van die Pretoriusse!

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Abigail A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail A

Amazing!

Good House with a great view.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Hello Abigail, thanks very much for your review and rating. We are grateful. Please visit again, it was a pleasure to have host you guys. Regards.

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Adrian R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R

Pragtige uitsig in ’n ongelooflike stil en rustige area.

Rus vir die siel en genot vir die oog. Geniet die sonsondergang in sy volle glorie met die see in die agtergrond. Lekker swemplek in die gemeenskaplike swembad vir die kinders. Ons kan hierdie een met vrymoedigheid aanbeveel. Sou graag langer wou bly.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Baie dankie Adrian en jou familie dat julle by Lodge 70 oorbebly het. Ons waardeer die mooi woorde en julle is meer as welkom om weer so te maak!

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Luan D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan D

Fantastiese huis en baie lekker ontspan.

Ons het ‘n vreeslike lekker naweek gehad. Baie dankie Bertus en Ristine. Julle huis is baie netjies en goed toegerus met als wat mens nodig het. Ons is so bly ons het die plek ontdek.

Pinnacle Point Golf Lodge 70 se terugvoer

Dankie Luan. Ons is baie bly julle het die tyd by Lodge 70 geniet. Waardeer julle bespreking. Ons sien uit om julle weer te ontvang in Julie vir daai gholf toer!

Pinnacle Point Golf Lodge 70
Andre B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Salig

Die lodge is goed toegerus, braaikamer en mooi uitsig. Stil en rustig.

Chris-steyn V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-steyn V

Ons was 4 volwassenes en het lekker gekuier in die huis met 'n binnebraai en kaggel vir koue wintersaande.

Ons besoek van begin tot einde was baie lekker. Die huis is baie netjies en goed toegerus. Dankie Bertus vir die "detailed" boodskappe met al die nodige inligting, ons inboek was sonder enige probleme en ook vir die opvolg toe die krag tydelik af was. Ons sien julle beslis weer.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 70 Pinnacle Point, Pinnacle Point-rylaan 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5db8da717f160f8a606b85ca9fe9c8771134d2fd7c3cbfcb7a8217ae2df5d1ac74d3df82516ee70ff4f1e7a5209d9902d074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Lodge 70 Pinnacle Point 1 Pinnacle Point Drive 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.195968940879 22.08829364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang