Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point - Golf Safari SA

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Yolande F
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Asemrowend mooi. Die WiFi was nie so great nie. Ons het 'n duplex gehad en as jy bo in die kamer was, was die opvangs baie sleg. Ek sal definitief weer gebruik maak van die Golf Village verblyf en seker maak ek speel die golfbaan met die volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Pinnacle Point - Golf Safari SA
Dear Yolande, Thank you very much for taking the time to give us a review, we really appreciate your valuable feedback. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to your next visit. Kind regards, Golf Safari SA

Santie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hoogtepunt van vakansie. Al wat pla is motor wat ver van villa is, anders wonderlike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Gerieflik en perfekte ligging. Goeie verblyf wat dit baie maklik maak as jy gholf speel en funksie wil bywoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Die plek met die mooiste uitsig. Dit was lekker om daar rond te stap. Die golfbaan is ook baie mooi. Die perseel en huis was baie netjies en skoon. Die uitsig na die golfbaan en see is asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Pinnacle Point - Golf Safari SA
Dear Rachel, Thank you so much for taking the time to give us a review, we really appreciate it. We are so happy to hear you enjoyed your stay with us and we look forward to having you stay with us again in the near future. Kind regards, Golf Safari SA

Hilda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie goed ingerigte eenheid in veilige omgewing. Dit sal help as die eenheid sy eie gholfkarretjie het, veral vir ouer mense wat bietjie ver moet stap tot by parkeerarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Pinnacle Point - Golf Safari SA
Hi Hilda, Thank you so much for taking the time to leave us a review. It is possible to hire a golf cart should you want to do so next time you stay with us. Kind regards, Golf Safari SA

Christelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Excellent value for money. Group of 6 men had a golf breakaway. Perfectly situated and very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Great experience, lekker, thanks. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Baie lekker verblyf. Pragtige uitsig, lieflike kamers en mooi veilige omgewing. Ongelukkig was die eetgerei en borde nie skoon nie, die vorige mense het nie ordentlik gewas nie en niemand het daarna gekyk nie. Verder is ons mal oor die plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

My stay was perfect, I enjoyed every minute. The service was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Pinnacle Point - Golf Safari SA
Dear Portia, Thank you for taking the time to give us a review. It always makes us happy to hear a guest has enjoyed their stay so much. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Golf Safari SA

Reynier B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Baie lekker. Sal weer kom, het die uitsigte baie geniet en die feit dat dit nog laat lig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Pinnacle Point - Golf Safari SA
Dear Reynier, thank you so much for taking the time to give us a review, we really appreciate it! We look forward to having you stay with us again! Kind regards, Golf Safari SA.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 0000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMGUwYThhLWNiODUtNDJiNy05NTJlLTk1YTY2MmNmMWZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 1 Pinnacle Point Road Mossel Bay 0000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.197995620007 22.095222473145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang