Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 113

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Prudence T
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

A bit of work with mommy daughter time. Felt like a home away from home. The roster of activities at Pinnacle Point was most welcomed. Enjoyed all meals at the clubhouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 113
Good day Prudence, Thank you for taking the time to leave us such an amazing rating and review, we are so pleased that our property had all of the necessary requirements and that you had an enjoyable stay with us, We look forward to welcome you back in the near future.

Thomas V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker ruim en skoon eenheid. Ons het Pinnacle Point Estate en die eenheid baie geniet en sal heel moontlik weer in die nabye toekoms daar wil gaan bly. Die eenheid ligging is goed met 'n mooi oseaan-uitsig en ook naby aan die swembad. Ons wifi was tydelik onbeskikbaar maar Solomon en Pinnacle Point hulppersoneel het dit ondersoek en later reggestel gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 113
Goeie dag Thomas, Baie dankie vir die wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie, ons is baie gelukkig dat U en U se gesin ons verblyf geniet. Ons sien baie graag daarna uit vir julle volgende besoek

Dj B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Baie veilig, mooi omgewing en rustige atmosfeer. Gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 113
Goeiedag Daryl, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor jy het 'n rustige tyd by ons gehad in die mooi omgewing, ons hoop ons sien jou vinnig weer. Vriendelike groete, die Pinnacle Point span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 350
R2 350 R1 763
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 763
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 113, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db06d54b67f934f081f334acf6d2e6470f2b3be6fffbe8d10fdaf5fae3ab3a200b33b7f18b6b4f48cd4aa7d1166940a8fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 763 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lodge 113 Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.197496465994 22.090271115303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang