Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerus en die kinders het 'n fees gehad! Heerlik gebly, die huis was pragtig en baie lekker geleë. Die gasheer was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel. Al die geriewe was daar wat ons benodig het. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Lovely stay at pinnacle point. Beautiful area with lots to see. The house was lovely. Lovely home suitable for 2 families and small kids. Thys was extremely helpful when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta S
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Dit was heerlik! Die huis en omgewing is pragtig. Eienaar was baie behulpsaam. Sal die plek definitief aanbeveel! Hoop om weer gou te gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thys
Pinnacle Point Lodge 30
Dankie, enige tyd weer welkom.

Izanne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Heerlike vakansiehuis met alles wat mens nodig het. Ons het so lekker gebly in Pinnacle Point Lodge 30. Die huis is skoon netjies en voel warm en verwelkomend. Jy kom agter daar is baie liefde in die huis ingesit. Elke kamer is privaat en op hul eie weg van almal. Daar is lekker baie handdoeke, komberse en kussings. Die bak lego en puzzles onder die TV was 'n treffer tydens loadshedding. Ons sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Pinnacle Point Lodge 30
Dankie. Enige tyd weer welkom.

Naomi R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ons kuier was heerlik. Ek ry sommer nou weer. Die huis is baie gerieflik. Thys was baie behulpsaam. Die baan is nie 'n grap nie, maar sal definitief weer wil gaan binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Pinnacle Point Lodge 30
Enige tyd weer welkom.

Lune V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wens dat ons langer kon bly. Pinnacle Point Lodge 30 her al ons verwagtinge oortref! Thys is op die bol en alles was perfek! Alhoewel die weer nie die beste was nie, was dit nie 'n probleem nie, die huis was groot genoeg, ruim en goed ingerig dat 'n 3 jarige seuntjie ook gelukkig was! Dankie dat ons die pragtige huis kon benut! Ons sal vir seker heel eerste weer na Pinnacle Point Lodge 30 kyk vir Desember-vakansieverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Pinnacle Point Lodge 30
Dankie! Enige tyd weer welkom.

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Very beautiful house - great setting. I suggest some complimentary coffee/tea/milk when one arrives. Luckily we were able to go the nearby shops, however, if we had arrived later we would have enjoyed some tea/coffee sachets available until we could buy our own. Besides that little suggestion, we would go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamedsaleem R
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Best accommodation. This place is amazing, in a secure complex, very clean and well equipt. The host is amazing and so accommodating. You literally need to take nothing with there is everything. The host was in contact with us if anything we needed to know or need. There are 4 well-spaced comfortable rooms with 4 bathrooms. We were really happy with the accommodation especially the host. Perfect for a big family or 4 couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley-ann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

It was amazing and the host was very friendly and helpful when we needed something. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Pinnacle Point Lodge 30
Thank you. Welcome anytime again.

Philip Johannes O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Dit was verskriklik lekker. Alles was perfek. Genoeg kamers. Genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Pinnacle Point Lodge 30
Enige tyd weer welkom. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 30, Pinnacle-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABuGO0V1GlNIMPLeZxAlep2WBVa5XZ4n9o2oOiq9G6gPoSHDls7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 Lodge 30, 1 Pinnacle Road Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.197225368655 22.091271042791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang