Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 30

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 30, Pinnacle-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 30 is in die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die ander slaapkamers is almal ingerig met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers is almal toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-sitkamer en -eetarea is toegerus met 'n 8-sitplek-eetkamertafel en -stoele, 'n TV met DStv-hotelboeket, en lei na 'n ekstra braaikamer/sonkamer met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad met kroeggeriewe te geniet, en 'n gratis gholfkarretjie is ingesluit vir gaste om te gebruik as hulle wil gholf speel. Pinnacle Point spog met 'n wêreldklas-gholfbaan, een van die top 10 nuwe bane in die wêreld, wat sedertdien onder die top 20 bane in Suid-Afrika aangewys is. Besoek die Pinnacle Point Restaurant en bederf jouself met heerlike kos terwyl jy omring word deur pragtige groen en die blou water van die Indiese Oseaan. Die Garden Route Casino is naby geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Pinnacle Point Lodge 30
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lodge 30, Pinnacle-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 30, Pinnacle-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABuGO0V1GlNIMPLeZxAlep2WBVa5XZ4n9o2oOiq9G6gPoSHDls7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 Lodge 30, 1 Pinnacle Road Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.197225368655 22.091271042791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang