Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 79

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Pinnacle Point Lodge 79
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nick S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Lovely house in a beautiful location!

Pinnacle Point is a stunning golf course. Best played in calm conditions! The house was well-appointed and very spacious. Would recommend a trip to this part of the world.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Good day Nick
Thank you for the lovely review and rating, we are so pleased that you enjoyed your stay at our apartment,
We look forward to welcoming you back in the near future.

Pinnacle Point Lodge 79
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Daniel R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel R

Baie goed geleë in fantasiese estate.

Baie netjiese plek en goed geleë! Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Goeie dag Daniel
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor dat jy jou tyd in die estate geniet het, en ons hoop om jou gou weer te sien.
Lekker dag, Die Pinnacle Span

Pinnacle Point Lodge 79
Blanche V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche V

Best accommodation in Mossel Bay.

Been traveling to Mossel Bay regularly and have found this place the best. Excellent up market accommodation at the best price, neat clean and luxurious. Super friendly staff and professional support. Highly recommend and value for money. Well done and will only be staying there in future. Thank you.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Good Day Blanche,

Thank you for taking the time to write us such an exceptional review.

We are delighted to see that you had such a lovely time with us and that we have exceeded your expectations.

We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Pinnacle Point Lodge 79
Cornel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Ongelooflike uitsig - gerieflike akkommodasie.

Die akkommodasie was gerieflik - pragtige meubels - volledig toegerus - lieflike uitsig.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Goeiedag Cornel

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n 5-ster resensie te gee.

Ons is baie bly om te sien dat ons al julle verwagtinge oortref het en dat julle so lekker her by ons gebly het.

Ons hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Pinnacle Point Lodge 79
Garcia D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garcia D

Baie lekker kuier.

Baie netjiese woning. Alle basiese nodighede beskikbaar. Die welkomdrankie was iets spesiaal.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Goeie Dag,
Baie dankie vir die terugvoering ontvang.
Ons is baie bly om te sien dat julle lekker hier by ons gekuier het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Mag julle 'n baie lekker week he.

Pinnacle Point Lodge 79
Adele L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Baie lekker eenheid. Baie lekker gebly.

Eenheid was silwerskoon, het dit geniet om daar te bly en sal dit beslis aanbeveel. Pinnacle Point is net nie binne stapafstand van alles af nie, so ongelukkig moet met ry as jy enige iets wil doen. Solomon het ons vriendelik en behulpsaam ontvang. Ons het 'n baie last minute bespreking gemaak en Chantel het binne 5 minute na ons teruggekom op 'n Sondagoggend met die bevestiging. Kliëntediens van die eenheid was uitstekend.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Good Day Adele,

Thank you for taking the time to write us such a lovely review.

We are delighted to see that you had such a wonderful time with us and that the staff delivered such an exceptional service to you from assisting you with the booking arrangements straight through to a warm welcome and a very clean unit.

We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Pinnacle Point Lodge 79
Alan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

Very pleasant. Lovely views.

Close to all facilities.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your time with us and we do hope to welcome you back soon.

Pinnacle Point Lodge 79
Lizette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie goeie verblyf met baie vriendelike diens. Pragtig netjies, skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Die eenheid is gerieflik met twee groot kamers en volledige badkamers. Baie lekker kombuis en leefarea. Die kliëntediens is fantasties. Ons stort het nie goed gedreineer nie en dit is onmiddellik reggemaak. Ons was regtig beïndruk. Die skoonmaakdiens is betroubaar en maak baie netjies skoon. Alles was in hulle plek. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Lizette
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om jul wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons geniet dit om van ons gaste te hoor en ons is so bly om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het.
Ons sien alreeds uit na julle volgende kuier by ons.
Vriendelike Groete
La Best Pinnacle Point - Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Anneline N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

Heerlik gekuier, als netjies en 'n veilige omgewing.

Ons het heerlik as 'n gesin van 3 gekuier by Lodge 79. Lekker braaigeriewe en 'n veilige omgewing. Ons het gaan stap en die omgewing is pragtig en 'n baie mooi gholfbaan.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Jan
Baie dankie dat u die oomblik geneem het om hierdie wonderlike terug voer met ons te deel.
Ons hou daar van om van ons gaste te hoor en dit maak ons opreg dankbaar om te weet julle het die kuier by ons so baie geniet!
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom!
Groetnis
La Best Pinnacle Point Lodges

Pinnacle Point Lodge 79
Lizann C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann C

Gerieflik en skoon!

Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenheid was pragtig, skoon en baie gerieflik. Sal enige tyd teruggaan.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Lizann

Baie dankie vir die wonderlike terug voer en resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons is so bly julle het dit geniet by ons!
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Groetnis
Pinnacle Point - La Best

Pinnacle Point Lodge 79
Donovan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D

Was baie lekker. Die skoon natuur en ook die personeel, Solomon.

Ons was baie mooi ontvang met die vriendelikste ontvangsdame. Solomon was by ons plek 79 en het ons baie mooi verwelkom en die plek aan ons gewys, asook verduidelik. Ek sal weer wil gaan, maar vir langer as 'n naweek. Well done, Team Pinnacle Point!

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Donovan
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike terug voer met ons te deel.
Ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Dit was vir ons heerlik om julle by ons te he.
Ons sien uit om julle weer binnekort terug te verwelkom vir 'n langer kuier.
Vriendelike Groete
La Best Pinnacle Point

Pinnacle Point Lodge 79
Robert M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

We enjoyed the lodge, very well-located, well-appointed and peaceful.

Perfect for 1 night stay or longer if required.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Dear Robert
Thank you for taking the time to share your feedback with us.
We love hearing from our guests and we are truly grateful to hear that you enjoyed your time with us.
We hope to welcome you back for another visit soon!
Best Regards
La Best Pinnacle Point Lodges

Pinnacle Point Lodge 79
Cormari R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cormari R

Baie lekker, gesellig, veilig, skoon.

Gasheer Solomon was great.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Cormari
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons is so bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
La Best Pinnacle Point Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Neville R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R

Netjiese, gerieflike verblyf in spoglandgoed.

Baie lekker gebly, dankie. Pinnacle Point is 'n asemrowende plek!

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Neville
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om julle wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by ons.
Vriendelike Groete
La Best - Pinnacle Point Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Elmarie - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie

Pragtig en skoon.

Baie mooi plek, kort net lugversorgers! Daar is nie lugversorgers of waaiers nie en ons het warm gekry. Plek se voorkant sit agter, wat ongemaklik is met die afpak van tasse en kruideniersware. Daar is ook nie genoeg opskepbakke en braaigereedskap nie. Daar was slegs 5 koffiebekers en nie 6 nie. Bietjie aan die einde van die oord.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Hugo

Baie dankie vir die terug voer en resensie. Ons waardeer jul insae.
Dankie vir die kommentaar rakende die inhoud van die kombuis, ons sal dit aan bestuur deur gee om op te los.
Ons vra om verskoning vir die ongerief wat tydens jul verblyf veroorsaak was as gevolg hiervan.
Ons hoop dat ons julle tog by ons ander eenheid sal kan terug verwelkom vir 'n beter kuier.

Groetnis
Pinnacle Point - La Best

Pinnacle Point Lodge 79
Grant N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant N

Wens ek kon die plek koop!

Meer as wat ek verwag het. Wens ek kon die plek koop.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Geagte Grant,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit verskriklik baie en ons is bly om te hoor julle het dit net so geniet!
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Pinnacle Point Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Bernard V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V

Skoon, netjies en baie lekker.

Baie lekker gekuier. Netjies, skoon, alles wat jy nodig het om goed te ontspan.

Pinnacle Point Lodge 79 se terugvoer

Goeiedag,
Hoop als verloop goed aan jou kant. Wil baie dankie se vir die wonderlike resensie wat jy geplaas het. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle vinning weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Pinnacle Point 79

Pinnacle Point Lodge 79
Vanaf R2 350
R2 350 R1 763
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 763
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Apartment 79, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b8939e851213fd40c541cf0518eb2905227916d0aa0897fbb36bf702fe1beff95c8ada18f3e295d76abf787a62513526bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 763 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Unit 79 Pinnacle Point Golf Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1949361 22.0930439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang