Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 79

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nick S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Lovely house in a beautiful location! Pinnacle Point is a stunning golf course. Best played in calm conditions! The house was well-appointed and very spacious. Would recommend a trip to this part of the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Good day Nick Thank you for the lovely review and rating, we are so pleased that you enjoyed your stay at our apartment, We look forward to welcoming you back in the near future.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Good day Karl-Robert Thank you for leaving a rating and reply for us, we are glad that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon. Regards, The Pinnacle Team

Daniel R
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Baie goed geleë in fantasiese estate. Baie netjiese plek en goed geleë! Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Goeie dag Daniel Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor dat jy jou tyd in die estate geniet het, en ons hoop om jou gou weer te sien. Lekker dag, Die Pinnacle Span

Blanche V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Best accommodation in Mossel Bay. Been traveling to Mossel Bay regularly and have found this place the best. Excellent up market accommodation at the best price, neat clean and luxurious. Super friendly staff and professional support. Highly recommend and value for money. Well done and will only be staying there in future. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Good Day Blanche, Thank you for taking the time to write us such an exceptional review. We are delighted to see that you had such a lovely time with us and that we have exceeded your expectations. We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Cornel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ongelooflike uitsig - gerieflike akkommodasie. Die akkommodasie was gerieflik - pragtige meubels - volledig toegerus - lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Goeiedag Cornel Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n 5-ster resensie te gee. Ons is baie bly om te sien dat ons al julle verwagtinge oortref het en dat julle so lekker her by ons gebly het. Ons hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Garcia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Baie lekker kuier. Baie netjiese woning. Alle basiese nodighede beskikbaar. Die welkomdrankie was iets spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Goeie Dag, Baie dankie vir die terugvoering ontvang. Ons is baie bly om te sien dat julle lekker hier by ons gekuier het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Mag julle 'n baie lekker week he.

Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Baie lekker eenheid. Baie lekker gebly. Eenheid was silwerskoon, het dit geniet om daar te bly en sal dit beslis aanbeveel. Pinnacle Point is net nie binne stapafstand van alles af nie, so ongelukkig moet met ry as jy enige iets wil doen. Solomon het ons vriendelik en behulpsaam ontvang. Ons het 'n baie last minute bespreking gemaak en Chantel het binne 5 minute na ons teruggekom op 'n Sondagoggend met die bevestiging. Kliëntediens van die eenheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Good Day Adele, Thank you for taking the time to write us such a lovely review. We are delighted to see that you had such a wonderful time with us and that the staff delivered such an exceptional service to you from assisting you with the booking arrangements straight through to a warm welcome and a very clean unit. We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Alan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Very pleasant. Lovely views. Close to all facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your time with us and we do hope to welcome you back soon.

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie goeie verblyf met baie vriendelike diens. Pragtig netjies, skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak. Die eenheid is gerieflik met twee groot kamers en volledige badkamers. Baie lekker kombuis en leefarea. Die kliëntediens is fantasties. Ons stort het nie goed gedreineer nie en dit is onmiddellik reggemaak. Ons was regtig beïndruk. Die skoonmaakdiens is betroubaar en maak baie netjies skoon. Alles was in hulle plek. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Geagte Lizette Baie dankie dat jul die tyd geneem het om jul wonderlike terugvoer met ons te deel. Ons geniet dit om van ons gaste te hoor en ons is so bly om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het. Ons sien alreeds uit na julle volgende kuier by ons. Vriendelike Groete La Best Pinnacle Point - Lodge 79

Anneline N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Heerlik gekuier, als netjies en 'n veilige omgewing. Ons het heerlik as 'n gesin van 3 gekuier by Lodge 79. Lekker braaigeriewe en 'n veilige omgewing. Ons het gaan stap en die omgewing is pragtig en 'n baie mooi gholfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joretha
Pinnacle Point Lodge 79
Geagte Jan Baie dankie dat u die oomblik geneem het om hierdie wonderlike terug voer met ons te deel. Ons hou daar van om van ons gaste te hoor en dit maak ons opreg dankbaar om te weet julle het die kuier by ons so baie geniet! Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom! Groetnis La Best Pinnacle Point Lodges

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 350
R2 350 R1 763
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 763
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Apartment 79, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b8939e851213fd40c541cf0518eb2905227916d0aa0897fbb36bf702fe1beff95c8ada18f3e295d76abf787a62513526bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 763 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Unit 79 Pinnacle Point Golf Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1949361 22.0930439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang