Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 81

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacleweg, Pinnacle Point Lodge 81, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 81 is in die Pinnacle Point Beach & Golf Resort geleë, en bied slaapplek aan tot 4 mense in 'n ruim huis.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 2 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is, en het lieflike uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het en die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die leefarea is op die onderste verdieping geleë en die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die gastehuis geniet word. etenstafel. Die sitkamer, sowel as die slaapkamers, het satelliet-TV's. Die leefarea maak oop op 'n sonnige patio met braaigeriewe. Wi-Fi is beskikbaar.

Pinnacle Point Lodge 81 is net 350 m vanaf die Garden Route Casino, 850 m vanaf Pinnacle Point Gholfklub, en daar is 'n 24-uur pendeldiens binne die landgoed. Die landgoed bied gaste verskeie doendinge soos gholfspeel, voetslaan, voëlkyk en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Pinnacle Point Lodge 81
Netheid
4.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Anna Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pinnacleweg, Pinnacle Point Lodge 81, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 81 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacleweg, Pinnacle Point Lodge 81, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlNTBkMDE0LWMwZjMtNDJjMi04YThjLTBiNWE4ZjA0MzRlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Pinnacle Road Pinnacle Point Lodge 81 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.197862512559 22.088629818172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang