Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 84

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 84 is in 'n veilige landgoed in die hawedorp Mosselbaai geleë.

Dié 2-verdiepingwoonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens, elk met hul eie en suite-stort en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort en toilet. Vir ekstra gerief word alle linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 8, ideaal vir gedeelde maaltye. Gaste kan ontspan in die TV-kamer met 'n muurgemonteerde TV en oorgenoeg sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die asemrowende uitsigte vanaf die balkon of patio met buitemeubels geniet. Hulle het volle toegang tot die gemeenskaplike braai-areas en swembad. Vir diegene wat die area wil verken, is Point of Human Origins 2,1 km ver, terwyl Oysterbay Beach 10,1 km ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f850c962a54c3d3e5feaf08fc229d86cb9641fe9cbd57636857f2174f8bc7de52c7cb59a6751c7c0640f052686f90d5dc38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 1 Pinnacle Drive Pinnacle Point Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198101755207 22.088901029339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang