Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Mansion

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amanda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Bachelorette perfeksie. Ons was 'n groep van 14 dames vir 'n bachelorette. Die huis is verskriklik mooi en ons het dit baie geniet. Alles was netjies, die plek was skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sabine B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Magnificent views, natural surroundings, super relaxing. We had a wonderful long weekend at this property with family and friends. The owner was super responsive to questions, and we had all we needed. The stack doors and some windows are in need of repair, but this wouldn't influence our decision to stay here again, should the opportunity arise. All in all, a wonderful place with magnificent views and a lovely open space for sharing time with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Pinnacle Point Mansion
Thank you for your review, Sabine. The stack doors and windows are being replaced next month. Hope to see you again soon.

Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike ervaring. Genoeg parkeerplek en ruim leefvertrek vir 'n gemaklike kuier. Gaste moet kennis neem dat slegs houtskool of briquette toegelaat word in die binnebraai. Ons wou graag vooraf geweet het, want toe moes iemand eers ry om dit te kry. Daar is geen DSTV nie, maar ons kon stream oor WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit was die perfekte plek en Heidi se diens was uitstekend. Die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Een ding wat hulle kan verbeter, is die binnebraai wat rook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayner B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Pragtige uitsig! Lekker kuier huis met 'n pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransweg 18, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac778ddd226f2ccfd604ff1d56ea8113193087cb1afd9e8e03c8a987282b51e82eb6341e89dd5f50a166f0a48888263818d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 18 Rooikrans Road Pinnacle Point 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201653912766 22.10880338525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang