Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Mansion

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Pinnacle Point Mansion
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Bachelorette perfeksie.

Ons was 'n groep van 14 dames vir 'n bachelorette. Die huis is verskriklik mooi en ons het dit baie geniet. Alles was netjies, die plek was skoon.

Sabine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine B

Magnificent views, natural surroundings, super relaxing.

We had a wonderful long weekend at this property with family and friends. The owner was super responsive to questions, and we had all we needed. The stack doors and some windows are in need of repair, but this wouldn't influence our decision to stay here again, should the opportunity arise. All in all, a wonderful place with magnificent views and a lovely open space for sharing time with family and friends.

Pinnacle Point Mansion se terugvoer

Thank you for your review, Sabine. The stack doors and windows are being replaced next month. Hope to see you again soon.

Pinnacle Point Mansion
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike ervaring.

Genoeg parkeerplek en ruim leefvertrek vir 'n gemaklike kuier. Gaste moet kennis neem dat slegs houtskool of briquette toegelaat word in die binnebraai. Ons wou graag vooraf geweet het, want toe moes iemand eers ry om dit te kry. Daar is geen DSTV nie, maar ons kon stream oor WiFi.

Dawie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Dit was die perfekte plek en Heidi se diens was uitstekend.

Die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Een ding wat hulle kan verbeter, is die binnebraai wat rook.

Rayner B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rayner B

Pragtige uitsig!

Lekker kuier huis met 'n pragtige uitsig!

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransweg 18, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac778ddd226f2ccfd604ff1d56ea8113193087cb1afd9e8e03c8a987282b51e82eb6341e89dd5f50a166f0a48888263818d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 18 Rooikrans Road Pinnacle Point 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201653912766 22.10880338525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang