Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Heritage Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 753 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point Heritage Villa is 'n asemrowende villa wat spog met panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan wat ideaal geleë is in die gewilde Pinnacle Point Gholflandgoed in die hartjie van Mosselbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kusvakansie saam met familie en vriende wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié dubbelverdieping-dakwoonstel het slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met hul eie en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Al die slaapkamers bied hul eie balkon met onbelemmerde see-uitsigte. 'n Bykomende stort is beskikbaar in die vyfde badkamer.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ysmasjien. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n oopplan-sitkamer met 'n etenstafel en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure maak oop op 'n omheinde patio met gemaklike meubels, 'n bykomende etenstafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om 'n bietjie gehaltetyd saam deur te bring terwyl hulle die uitsigte geniet. Dié braaikamer maak oop op 'n ruim balkon wat bederf met 'n privaat plonspoel. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien met komplimentêre vervoer met 'n gholfkarretjie na en van parkeerplek na die villa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Pinnacle Point Heritage Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Heritage Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 753
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 753
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c231e7093eefb85dba15039250ae998345b6935260afb14928612bf7184ef3842832ff893bc8a409a45f212ae3e2e169573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 753 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Pinnacle Point Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.206983 22.088886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang