Pinnaquin Holiday Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Karien T - Sep 2020
Algehele gradering
Ek het nie gekry wat die advertensie aangebied het nie.
Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer
Goeie dag Karien
Baie dankie vir jou besoek aan Pinnaquin!
Jammer om te hoor van die wifi ons was nie daarvan bewus nie aangesien
ons reeds ons wifi opgegradeer het . Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete, Pinnaquin Bestuur
Natasha B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer
Thank you very much for your rating Natasha, we are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Pinnaquin Holiday Apartments
Allison F - Sep 2019
Algehele gradering
Spacious.
Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer
Dear Allison, thank you very much for your feedback. We are looking forward to your next visit.
Warm regards, Pinnaquin Holiday Apartments.
Elmaleine D - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en gerieflik.
Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Elmaleine. Ons streef daarna om net die beste diens vir ons gaste te lewer.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Pinnaquin Holiday Apartments
Janet C - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Jacques K - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ondervinding, meer as wat ons verwag het. Hulle het selfs hulle eie wassery daar.
Hannelie M - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marene S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Marene. Ons hoop julle kom gou weer by Pinnaquin kuier.
Shanty P - Okt 2018
Algehele gradering
It was awesome.
Dawie V - Sep 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay immensely. Everything clean and well-maintained.
Hannetjie P - Apr 2017
Algehele gradering
Nice, clean, enjoyable stay, will definitely visit Pinnaquin again.
Ronel D - Jan 2017
Algehele gradering
Vakansie met ongelooflike herinneringe.
Sunnet B - Jan 2017
Algehele gradering
Beste blyplek.
Riana V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Herbert K - Jul 2016
Algehele gradering
Jammer dat die krag so lank af was.
Magdalena J - Apr 2016
Algehele gradering
Nice and comfortable apartment with wonderful ocean view.
Haydene D - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker, maar paar dinge wat kan verbeter.
Lees meerPinnaquin Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie ons waardeer die eerlike terugvoer en hou dit in gedagte met toekomstige bepanning.
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leadwood-straat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang