Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnaquin Holiday Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Karien T
Kort verblyf
3.4
Sep 2020

Ek het nie gekry wat die advertensie aangebied het nie. Die eenheid was skoon, maar die slaapkamer se dak is onaanvaarbaar vir 'n 4-sterakkomodasie. Een van die hoofredes vir my keuse om by Pinnaquin oor te bly was die WiFi beskikbaarheid omdat ek 'n werkende persoon is en toegang moet hê tot my emails en die internet. Daar was egter net nooit internet beskikbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Petro
Pinnaquin Holiday Apartments
Goeie dag Karien Baie dankie vir jou besoek aan Pinnaquin! Jammer om te hoor van die wifi ons was nie daarvan bewus nie aangesien ons reeds ons wifi opgegradeer het . Ons waardeer jou terugvoer. Vriendelike groete, Pinnaquin Bestuur

Allison F
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Spacious. Comfortable, neat and lovely sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Pinnaquin Holiday Apartments
Dear Allison, thank you very much for your feedback. We are looking forward to your next visit. Warm regards, Pinnaquin Holiday Apartments.

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Dit was fantasties. Was baie lekker, kinder-vriendelik. Die personeel was uitstekend ons sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Pinnaquin Holiday Apartments
Thank you very much for your rating Natasha, we are looking forward to your next visit. Kind regards, Pinnaquin Holiday Apartments

Elmaleine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Gemaklik, skoon en gerieflik. Wonderlike oorslaapplek. Gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Pinnaquin Holiday Apartments
Baie dankie vir die terugvoer, Elmaleine. Ons streef daarna om net die beste diens vir ons gaste te lewer. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Groete, Pinnaquin Holiday Apartments

Janet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Asemrowend lekker. Lekker om daar te bly. So rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Dit was 'n wonderlike ondervinding, meer as wat ons verwag het. Hulle het selfs hulle eie wassery daar. Dit was ongelooflik, die uitsig was baie mooi, selfs die vriendelike personeel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Waarde vir geld. Luuks met 'n ruim vertrekke, balkon met see-uitsig. Vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Fantasties. Baie lekker gekuier. Perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Pinnaquin Holiday Apartments
Baie dankie vir die terugvoer Marene. Ons hoop julle kom gou weer by Pinnaquin kuier.

Shanty P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2018

It was awesome. Yes it was awesome, my second time there,will definitely cum back next year for my anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

We enjoyed our stay immensely. Everything clean and well-maintained. I would recommend it any day. We will be back asap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-straat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2ZhMTY3LTMyM2EtNDZhMC05YmM1LWZiZDNjYTlhYWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 2 Leadwood Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034400980998 24.928433559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang