Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker plekkie vir 'n sorgvrye wegbreek. Die plekkie was baie netjies en skoon. Die bed het heerlik geslaap. Die plekkie is volledig toegerus en is naby die winkels geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Heerlike kuier. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathleen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gekuier by Pip's Place, sal graag weer hier kom kuier! Baie netjiese woonstelle, uitgerus met alles. Klientediens - puik. Veiligheid en parkering - puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Achmat A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Awesome memories with the best view. Amazing with the best host ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valeska
Pip's Place
Thank you so much. I would love to accommodate you in the near future

Shannen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We had a great time. Will definitely come back. We really enjoyed our stay. We would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice Claire L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Definitely going back. Excellent. Really got value for our money. Definitely worth returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Pragtige plek met 'n mooi uitsig. Dit kort net goeie instandhouding. Baie mooi uitsig. Die braaiplek het geroes en val uitmekaar. Daar is baie min TV-kanale. DSTV het net 2 kanale gehad wat gevries het. Net die basiese geriewe is beskikbaar, soos 'n mooi borrelbad, maar dit werk nie. Die waterdruk was baie laag en ek moes amper rondspring om nat te word in die stort. Die wasbak was verstop en die water het stadig uitgeloop. Die geluid van die see was heerlik en daar is 'n lekker groot leersitplek. Die gasvrou was baie vriendelik en het gehelp waar sy kon. Die plek is nie rystoelvriendelik nie en die trappe is maar erg vir mense met vals heupe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Situation of building is awesome however our apartment at Pip's Place was very basic. Situated on Beach Road, just across from the beach which was awesome. However, the room did not have an AC, we had to ask for a fan. There was no WiFi and most of the TV channels were blurry. The flat was minimally equipped and very basic. Our sea view was the neighbouring buildings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valeska
Pip's Place
Dear Tanya, We unfortunately do not have air conditioning, and therefore it is not on the list of available amenities. The fan, as mentioned, is available on request. The WiFi does work, depending on how many rooms are occupied as it is not fibre and it is free of charge. The flat does have the basics, crockery and cutlery as well as linen. If you would like a sea view unit in future, then book one of our two-bedroom units, which are sea-facing. As stated, it's a unit on the side of the building. Kind regards, Val

Helena H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Onvergeetlik, wou nie huis toe gegaan het nie. Ons verblyf was wonderlik, net om oor die see te kan uitstaar. Beligting in plek kan verbeter. Oond het nie gewerk nie, andersins was verblyf tops.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shameela D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Good stay. The apartment at Pip's Place was nice and comfortable. Personally, I think towels and bedding should be changed every day or every second day. The WiFi was slow or not working, which was the only problem for me. Other than that, everything was good. It was safe and in a good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Valeska
Pip's Place
Dear Shemeela, I am glad you found it safe and convenient. Linen and towel changes are always available at an additional cost. As explained, we do not have fibre, just WiFi which is free of charge. When the building is full, it is slower than usual. Kind regards, Val

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Valeska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNTg1ZWM4LWY1OWUtNDc1Ny05YjUzLWE1MjUyOTU2NzgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang