Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Valeska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Pip's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anchen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N

Lekker plekkie vir 'n sorgvrye wegbreek.

Die plekkie was baie netjies en skoon. Die bed het heerlik geslaap. Die plekkie is volledig toegerus en is naby die winkels geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Puik diens!

Anika M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Heerlike kuier.

Ons het heerlik gebly.

Cathleen R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen R

Baie lekker gekuier by Pip's Place, sal graag weer hier kom kuier!

Baie netjiese woonstelle, uitgerus met alles. Klientediens - puik. Veiligheid en parkering - puik.

Achmat A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Achmat A

Awesome memories with the best view.

Amazing with the best host ever.

Pip's Place se terugvoer

Thank you so much. I would love to accommodate you in the near future

Pip's Place
Shannen A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannen A

We had a great time. Will definitely come back.

We really enjoyed our stay. We would definitely come back.

Candice Claire L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Claire L

Definitely going back.

Excellent. Really got value for our money. Definitely worth returning.

George N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George N

Pragtige plek met 'n mooi uitsig. Dit kort net goeie instandhouding.

Baie mooi uitsig. Die braaiplek het geroes en val uitmekaar. Daar is baie min TV-kanale. DSTV het net 2 kanale gehad wat gevries het. Net die basiese geriewe is beskikbaar, soos 'n mooi borrelbad, maar dit werk nie. Die waterdruk was baie laag en ek moes amper rondspring om nat te word in die stort. Die wasbak was verstop en die water het stadig uitgeloop. Die geluid van die see was heerlik en daar is 'n lekker groot leersitplek. Die gasvrou was baie vriendelik en het gehelp waar sy kon. Die plek is nie rystoelvriendelik nie en die trappe is maar erg vir mense met vals heupe.

Tanya S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Situation of building is awesome however our apartment at Pip's Place was very basic.

Situated on Beach Road, just across from the beach which was awesome. However, the room did not have an AC, we had to ask for a fan. There was no WiFi and most of the TV channels were blurry. The flat was minimally equipped and very basic. Our sea view was the neighbouring buildings.

Pip's Place se terugvoer

Dear Tanya,
We unfortunately do not have air conditioning, and therefore it is not on the list of available amenities. The fan, as mentioned, is available on request. The WiFi does work, depending on how many rooms are occupied as it is not fibre and it is free of charge. The flat does have the basics, crockery and cutlery as well as linen. If you would like a sea view unit in future, then book one of our two-bedroom units, which are sea-facing. As stated, it's a unit on the side of the building.
Kind regards,
Val

Pip's Place
Helena H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena H

Onvergeetlik, wou nie huis toe gegaan het nie.

Ons verblyf was wonderlik, net om oor die see te kan uitstaar. Beligting in plek kan verbeter. Oond het nie gewerk nie, andersins was verblyf tops.

Shameela D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shameela D

Good stay.

The apartment at Pip's Place was nice and comfortable. Personally, I think towels and bedding should be changed every day or every second day. The WiFi was slow or not working, which was the only problem for me. Other than that, everything was good. It was safe and in a good location.

Pip's Place se terugvoer

Dear Shemeela,
I am glad you found it safe and convenient. Linen and towel changes are always available at an additional cost. As explained, we do not have fibre, just WiFi which is free of charge. When the building is full, it is slower than usual.
Kind regards,
Val

Pip's Place
Yvonne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne V

Die uitsig is great. Die woonstel kort regtig TLC.

Die ligging is great maar die blindings moet alles vervang word. Daar is net een simpel ronde wasbak in die kombuis wat skottelgoed was moeilik maak en geen waaiers of aircons nie. 'n Great gasvrou!

Belinda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Beautiful and satisfied.

Beautiful place to stay at, close to the beach and shops, comfortable, everything you need.

Anchen N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N

Wonderful weekend at Pip's Place.

Thank you so much for your wonderful hospitality! You left no stone unturned in making us feel right at home! Thank you for allowing us to spend our weekend at short notice. Your kindness made every moment delightful and unforgettable! You were informative and friendly. Thank you, Valeska. Can't wait to return.

Pip's Place se terugvoer

Thank you so much, hope to see you soon again.

Pip's Place
Melinda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Heerlike naweek wegbreek saam met familie.

Sentraal geleë. Netjiese ruim woonstel. Die penthouse is een van die min woonstelle op die see-front wat 'n bruikbare braaiplek op die stoep het. Dit was beskut, ten spyte van stormwinde.

Segrin K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segrin K

Perfect, safe, convenient.

We were welcomed by a very nice lady who explained everything in detail to us. No fuss.

Bjorn F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn F

Most amazing location and view.

We had such an amazing time, the view was breathtaking and the morning breeze amazing. Place is practical and clean. The host was so helpful and kind. Definitely booking it again.

Wilma V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Dit was fantasies. Goeie diens en goeie waarde vir jou geld.

Fantasiese uitsig oor die oseaan. Baie vriendelike diens van Val. Ek gaan beslis weer kom.

Anchonette G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchonette G

Asemrowend.

Moet eenvoudig weer terugkom!

Gert S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Goed geleë.

Thelbe S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelbe S

Heerlik.

Dit was rustig en ontspannend. Die uitsig oor Valsbaai en die Helderberge is pragtig. Ek sal beslis weer hier bly.

Benito R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benito R

Excellent.

Needed a place close to the beach and close to the wine farms and this was great for us.

Theo-anne A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo-anne A

It was lovely.

Our stay was lovely with easy access to the beach. Strand is a great place to stay.

Melani B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melani B

Okay

Alles was baie mooi en skoon en netjies, maar die plek is baie verwaarloos en kort baie aandag. Vir die geld wat mens betaal, is die standaard baie laag.

Philip G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip G

Gesinswegbreek.

Uitsig en ligging is onverbeterlik! Valeska se ontvangs was baie vriendelik en professioneel en boodskappe met die beurtkragskedules was baie welkom. Veilige parkering onder skadunet-afdak. Wi-fi het gehelp om almal jaloers te maak met foto's. Maar - ongelukkig kort die penthouse-woonstel bietjie aandag. Die woonstel was mooi skoongemaak, maar daar was 'n slegte reuk aan die matte. Die TV het geen aktiewe kanale gehad nie (maar die wi-fi, uitsig en ander attraksies in die area het ons besig gehou). Tydens ons besoek was die hysbak totaal buite werking wat die kuite so bietjie laat werk het, maar dit kan 'n probleem wees vir iemand wat nie die trappe kan doen nie. As ek die woonstel moet vergelyk met ander in die omgewing wat ons vantevore besoek het, sal ek ongelukkig nie die een kan aanbeveel nie.

Michelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle D

Dit was heelwat goed, het dit geniet.

Volgende keer dalk net 'n woonstel vat wat uitkyk op see, spesiaal as daar kinders betrokke is. Goed uiteengesit. Netjies.

Muhmeena S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhmeena S

Perfect location. Unit comfortable and safe for young kids. Enjoyed the stay.

Enjoyed our stay. Unit was clean and comfortable.

Corné R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Vrek lekker!

Die uitsig, Val se ontvangs, geriewe en alles was baie goed. Ons het tuis gevoel, baie dankie.

Melinda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Heerlike familie-wegbreek in veilige omgewing.

Die penthouse is 'n lieflike oop ruimte met braai-geriewe en onbeperkte see-uitsigte. Sentraal geleë, met heerlike boardwalk vir ons wat 'n stappie teen die see geniet. Naby Somerset Mall winkelsentrum en baie restaurante.

Mandy.adamsno1@gmail.coming A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy.adamsno1@gmail.coming A

Bring net jou klere, als is daar.

Dit was amazing. Ek kon die kinders van di balkon dophou terwyl hulle op di strand speel.

Marilyn C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn C

Refreshing.

Waking up to the sounds of the sea was absolutely magical.

Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Pragtige, netjies en skoon alles wat mens nodig het.

Willem B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Pragtige plek. Goeie ligging.

Sal net graag wil hangplek hê vir handdoeke en wasgoed.

Melinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Heerlike, ruim seefrontwoonstel met die mooiste uitsig oor Melkbaai.

Ons het die ruim stoep en braai-area (van die Penthouse) baie geniet.

Dendalene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dendalene B

My brother and his wife had a great time.

The place was clean and service friendly. The TV signal is very weak as well as Wi-Fi. They could not use either, unfortunately. Otherwise, they had a great stay. Thank you.

Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Lekker, naby die see, baie skoon en vriendelike diens.

Lekker, naby die see en restaurante. Skoon met vriendelike diens. Ek het slegs die sportkanale op TV baie gemis.

Clorinda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clorinda B

Dit was baie rustig en ons het baie lekker geslaap.

Dit is baie stil daar, geen onnodige geraas van ander woonstelle af nie. Alles is skoon en bed en bank is baie gemaklik.

Carla V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V

Great value for money. Only complaint is regarding the lift which was out of order.

Planning to return.

Salo C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salo C

Good.

See stars.

Desiree B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Ons het ’n wonderlike tyd gehad.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was ongelooflik netjies en het alle kombuis toebehore gehad. Daar was veilige parkeerplek en ons was binne loopafstand van die strand en restaurante. Daar's ’n stil en rustige atmosfeer, jy sou nie eers sê daar was nog mense wat daar tuisgegaan het nie.

Bronwyn P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P

Amazing.

Ek het nie woorde, dit was amazing.

Elme H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme H

Lovely with friendly staff.

Recommended for family time. The penthouse is amazing and very spacious.

Lynn M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Ek sal definitief weer terug gaan.

Kinders het dit baie geniet. Beslis waarde vir geld.

Pip's Place se terugvoer

Hi Lynn,
I am thrilled you enjoyed your stay! Thank you for your kind comments.
We look forward to accommodating you in the near future.
Kind regards
Valeska

Pip's Place
Tashwell S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashwell S

Excellent service.

Will book again in future.

Nyleen C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyleen C

Staff helpful and friendly. Going the extra mile. My 2nd time there, will be back again.

Lovely venue, great ground floor accommodation. People, you won't go wrong find out for yourself.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Personeel behulpsaam en vriendelik. Gaan die ekstra myl. My 2de keer daar, sal weer terug wees.

Pragtige venue, wonderlike akkommodasie op die grondvloer. Mense, julle sal nie verkeerd gaan nie, vind self uit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Linda J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Baie vriendelik en heerlik skoon, dankie.

Wonderlike plek. Baie geniet.

Louise D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Huis weg van die huis.

Waarde vir jou geld. Sal Pips Place beslis aanbeveel. Rustig en sentraal geleë naby alles. Baie netjiese woonstel en als is gerieflik.

Wilhelm K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm K

Netjies, waarde vir geld.

Tevrede met die perseel.

Candice B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Baie ontspanne atmosfeer.

Rustige atmosfeer.

Hannes N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Net 'n plesier!

Die woonstel was gerieflik en baie netjies. Die ontvangsdame was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal weer daar gaan bly.

Hennie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Die kinders en kleinkinders het baie lekker gekuier.

Die kinders en kleinkinders het baie lekker gekuier. Het gewens oupa en ouma kon ook daar wees.

Christo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Het dit baie geniet sal weer gaan as ek kans kry.

Sien sterre.

Ruth A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth A

Dit was fantasties gewees. Lekker stil en privaat. Net wat ons nodig gehad het.

Ons sal enige tyd terug gaan daarheen. Die woonstelle is baie mooi ingerig en mooi skoon. Die ontvangs is ook baie professioneel en vriendelik. Ons was lekker privaat en die stilte en die klank van die see is net wat mens nodig het na so 'n lang week.

Christian Jacobus C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian Jacobus C

Baie gerieflik en altyd aangenaam.

Ons besoek Strand elke tweede jaar vir die lewensreddingkompetisie en bespreek altyd by Pip's Place, dis moeite vry en gerieflik, naby winkels en teen die see, pragtige uitsig.

Jonomine A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonomine A

Dit is regtig waarde vir jou geld.

Pip's Place is 'n lekker plekkie om tuis te gaan. Dit is netjies, het 'n fantastiese see-uitsig, vriendelike personeel. Sal definitief weer in die toekoms gebruik maak daarvan.

Janene E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene E

Fantastiese uitsig!

Baie vriendelike en behulpsame personeel, netjiese plekkie met skoon beddegoed en veilige parkering.

Braam K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam K

Basies maar goed.

Die fasiliteite is goed onderhou, personeel is almal hulpvaardig, van skoonmakers, sekuriteit en kantoor. Wanneer mens versoeke gerig het was hulle hulpvaardig. Laat my toe om aanbevelings te maak (1) kombuis het nie skerp messe nie, (2) geen vatlappies in kombuis nie en (3) 'n groter kastrol en oondbak sal handig wees.

Edwin N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edwin N

Dit was baie lekker daar, ek en my eggenoot het ons tyd baie geniet.

Dis maar net 'n klag van die toilet wat 'n bietjie gelek het, maar alles was oraait by die verblyf waar ek gebly het.

Ilke V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilke V

Mooi, al is die weer goor.

Ligging is fantasties. Skuifdeur se wieletjies is uitgewerk en hortjies kannie meer skuif nie, so jou uitsig word belemmer. Die kantoor dame het egter gesê hul werk daaraan om dit reg te kry.

Ethel D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ethel D

Sentraal geleë.

Nie 'n vakansievriendelike plek nie. Plafonne gemuf, net 6 TV-kanale, behalwe vir 'n klein deeltjie see wat jy kan sien, is uitsig verder baie sleg, ens.

Charmaine J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Stunning place.

Stunning view, clean, covered parking. There was even coffee and tea available at no extra charge!

Candice B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Will definitely book Pip's Place again.

Very nice relaxed place to stay with very friendly staff and services!

Selvin V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin V

Lekker rustig.

Baie netjiese en rustige plek. Het dit geniet met vrou en kinders. Sal definitief weer gaan.

Pip's Place se terugvoer

Sien uit om jul in die toekoms te akkommodeer.

Pip's Place
Max C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max C

Dit was absoluut rustig en ons kon rus.

Ons het lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Helga P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga P

'n Huis weg van die huis.

Wens ons kon langer bly. Dit was baie lekker. Doen so voort Pip's Place.

Dirk S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Uitstekend.

Voel soos my eie huis en wens ek het daar gebly en op vakansie gegaan na die plek waar ek tans bly.

Pip's Place se terugvoer

Beste Dirk,

Baie dankie vir jul vriendelike opmerkings. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by Pip's Place te verwelkom!

Vriendelike groete,
Valeska

Pip's Place
Jim S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim S

Perfekte ligging vir 'n heerlike rustyd.

Op die strand, naby restaurante, veilige parkering, baie goeie diens.

Cornelle M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelle M

Uitsig mooi.

Die ligging is ideaal. Uitsig asemrowend. Het gedink eenheid het balkon wat dit toe nie gehad het nie. Kombuis was karig toegerus. Geen eierspaan, plastiek/glasbakke, groenteskiller nie. Het bietjie meer verwag vir die prys wat dit kos. Ontvangs het vinnig 'n ekstra bed in eenheid voorsien wat waardeer word. Uitsig pragtig.

Piet B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet B

Aangenaam.

Die woonstel was netjies en genoegsaam maar kort beslis 'n lugreëling of dakwaaiers.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cindy E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Heerlike vakansie met goeie diens.

Netjiese plek met goeie diens en vriendelike personeel. Baie veilig.

Elna C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Dit was voorwaardelik als die moeite werd.

Ons het 'n awesome tyd gehad. Dis 'n awesome plek en area! Ons het elke oomblik van ons verblyf onvoorwaardelik geniet.

Pip's Place se terugvoer

Baie dankie Elna, hoop om julle weer volgende jaar te sien :)

Pip's Place
Alwyn V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Baie lekker gebly.

Ek sal weer by Pip's Place kom bly.

Henk L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L

Die aande op die strand was veilig en lekker.

Die mense is vriendelik.

Stefan O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan O

Vriendelike diens gekry.

Sien sterre.

Magdalena O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdalena O

Aangename woonstel stapafstand van die see - Jy hoor die see wanneer jy slaap.

Ons het 'n see-uitsig verwag, wat nie so was nie. Dit was vreeslik warm sonder enige verkoeling. Die hele woonstel is vir ons te beknop. Die stort is bitterlik klein. Die braaipan het die krag 'getrip". Die skottelgoed was nie voldoende nie (net een pan, geen tang). Ons sal die plek aanbeveel maar nie vir ons nie. Ons hou van spasie en gerief en 'n see-uitsig. Ons het ook 'n mop nodig gehad, wat nie beskikbaar was nie.

Pip's Place se terugvoer

Liewe Joos,
Vreeslik jammer om te hoor dat julle nie julle verblyf geniet het nie. Ons een slaapkamer eenhede is almal op die kant van die gebou, soos in die kwotasie aangedui. Ons 2 slaapkamer eenhede is op die voorkant van die gebou. Ek was ongelukkig nie bewus van die braaipan of die mop nie maar sou graag dit reggestel het. Dankie vir die aanmerkings, ons sal definitief daarvan werk maak.
Valeska

Pip's Place
Chanel V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chanel V

Die foto's op hul web bladsy is misleidend.

Die foto's op die webblad en die woonstel waarin ons gebly het, kan glad nie vergelyk word nie. Ek sal Pip's Place aanbeveel maar nie teen die bedrag wat ons betaal het en hoe die woonstel lyk nie.

Johan P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan P

Dit is eintlik net 'n slaapplek.

Ek dink ek het fouteer met bespreking. Alhoewel dit tydens skoolvakansie was dink ek die fooi regverdig nie die verblyf nie. Persone by ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Vir hierdie prys verwag mens beter kwaliteit handdoeke, handeseep en lugverfrisser in die badkamer.

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNTg1ZWM4LWY1OWUtNDc1Ny05YjUzLWE1MjUyOTU2NzgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang