Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pip's Place bied luukse seekantverblyf wat toegerus is vir selfsorg, net 'n paar treetjies vanaf die sprankelende water en die wit strande van Melkbaai af, met ononderbroke uitsigte oor die kus by Valsbaai. Die prentjiemooi area is omring deur die magiese Hottentots-Hollandbergreeks en is net 'n paar minute se ry van die beroemde wynlande, appelboorde, walvis-roete en Kaapstad se Internasionale Lughawe af. Winkels, banke, rolprentteaters en verskeie goeie restaurante is binne maklike stapafstand van Pip's Place af.

Pip's Place het 7 selfsorg-eenhede in die gebou van 17 eenhede en gaste kan kies tussen een- of tweeslaapkamer-eenhede of 'n dakwoonstel. Elke eenheid is opgeknap en versier met luukse dekor en is toegerus om net gerief en vermaak te voorsien.

Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

Veilige Parkering

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie vir 'n sorgvrye wegbreek. Die plekkie was baie netjies en skoon. Die bed het heerlik geslaap. Die plekkie is volledig toegerus en is na...
Sien meer
Mrt 2024
Anika M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kuier. Ons het heerlik gebly.
Feb 2024
Cathleen R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier by Pip's Place, sal graag weer hier kom kuier! Baie netjiese woonstelle, uitgerus met alles. Klientediens - puik. Veiligheid en pa...
Sien meer
Feb 2024
Achmat A
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome memories with the best view. Amazing with the best host ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Shannen A
Gesin met klein kinders
5.0
We had a great time. Will definitely come back. We really enjoyed our stay. We would definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Valeska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pip's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNTg1ZWM4LWY1OWUtNDc1Ny05YjUzLWE1MjUyOTU2NzgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang