Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pip's Place bied luukse selfsorgverblyf aan die strand net 'n paar tree weg van die helder sprankelende water en sagte wit sandstrande van Melkbaai, met ononderbroke uitsigte oor die Valsbaai-kuslyn. Die skilderagtige area word omring deur die majestueuse Hottentots-Holland-bergreeks en is net 'n paar minute se ry weg van die wêreldbekende Wynlande, appelland, walvisroete en Kaapstad Internasionale Lughawe. Winkels, banke, bioskope en 'n groot verskeidenheid goeie restaurante is binne 'n maklike stapafstand vanaf Pip's Place.

Pip's Place het 7 selfsorg-eenhede in 'n gebou van 17 eenhede. Gaste het 'n keuse van 1- of 2-slaapkamer-eenhede en 'n dakwoonstel. Elke eenheid is opgeknap en versier met luukse dekor en is toegerus om die beste gerief en genot vir jou verblyf te bied.

Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

Veilige Parkering

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Pip's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Valeska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pip's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNTg1ZWM4LWY1OWUtNDc1Ny05YjUzLWE1MjUyOTU2NzgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang