Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pirates Creek Self Catering Chalets

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pirate's Creek is op die oewer van die Touwsrivier in Wildernis en omring deur majestueuse heuwels en lang wit strande. Wildernis is 'n stil dorpie wat bekend is vir 'n vriendelike atmosfeer en rus en vrede.

Pirate's Creek bied selfsorgverblyf in luukse hout chalets. Elke chalet het 'n dek en braaigeriewe met 'n uitsig oor die vreedsame rivier. Die chalets word 1 keer per week skoongemaak en sluit skoon linne in. Ekstra skoonmaakdienste kan gereël word.

Touwsrivier is bereikbaar vanaf die chalet en gaste kan doendinge geniet, soos visvang, swem, kajak, kanovaart en roeiplankry. Gaste moet asb hul eie waterspeelgoed, visvang-, voetslaan- en fietsry-toerusting saambring.

Die oord bied Joplin's on Route 66-restaurant, 'n kindervriendelike restaurant wat daagliks vir aandete oop is, behalwe Sondae.

Pirate's Creek-oord het ook 'n gemeenskaplike swembad met 'n onverhitte plonspoel en braaigeriewe. Daar is gemeenskaplike bankies regoor die perseel vanwaar jy die uitsig kan bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Pirates Creek Self Catering Chalets
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

NATASHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pirates Creek Self Catering Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3aed827f2f67eec7b7bfc92cf0c4a56d87e6c65cdd92f8af263f30a6205ca957438cd538f222f7154e04bb59c65c16a4c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 N2 national road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995253 22.595617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang