Pirate's Landing
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R19 292 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Pirate's Landing is op die strandfront in Arniston geleë en kan tot 15 mense akkommodeer. Pirate's Landing het 'n 180-grade-uitsig oor die see en het maklike toegang tot die strand.
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 6 en suite-slaapkamers. In die hoofhuis is daar 4 slaapkamers op die onderste verdieping en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die eerste kamer op die boonste vloer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n lieflike see-uitsig, en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Een van die 3 slaapkamers op die onderste verdieping is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede met 2 enkelbeddens ingerig is. Die derde kamer het 2 stapelbeddens en het slaapplek vir 4. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed by die swembad. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien.
Die groot oopplan-kombuis is toegerus met 'n ingeboude kaggel, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Bring asseblief jou eie kapsules. Mineraalwater is beskikbaar met of sonder gas. Die opwaskamer is toegerus met 'n wasmasjien. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet, of ontspan in een van die twee sitkamers, waarvan een 'n houtkaggel het. DStv en WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n see-uitsig, en gaste kan langs die swembadjie in die windbeskermde binnehof ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Die huis het ook 'n braaiput wat na die see kyk. Pirate's Landing het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie, en die huis word een keer per dag gediens.
Gaste kan ontspan op die lieflike strande, en Arniston bied verskeie restaurante, en doendinge soos bergfietsry, voetslaan, visvanggeleenthede, walviskyk asook duik tussen die wrakke wat aan die kus gevind word. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 55
Resensies 149
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang