Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pirate's Paradise

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesvos-weg 20, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 017 R3 415 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pirate's Paradise is 'n huis in Calypso Beach, Langebaan wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie vanaf die strand bied. Dit is ideaal vir 'n gesin.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n toilet, wasbak, 'n stort en bad of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien op die onderste verdieping. Die leefarea het 'n TV, rusbanke, etenstafel en 'n ingeboude braai wat na die balkon lei. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lesvos-weg 20, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 017
R 4 017 R 3 415
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 017
R 4 017 R 3 415
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesvos-weg 20, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7d5028b36a58c6fe02a5c86f361f432f6bc0dd92bebe3e3c932ab337088e6d4c0ed8436d47586aec74aca5bd1779b92334b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 017 nouVanaf R3 414 per nag (plek vir 4) 20 Lesvos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.057283286266 18.043972576196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang