Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pitlochrie Cottages

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Colin S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Only the best. It was fantastic, the whole farm was just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weila-marie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great host! Awesome experience. Will definitely visit again. Had a great time! Superb service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Pitlochrie Cottages
Hi Weila-Marie, we are so happy that you enjoyed your stay here, and that you saw the snow. Looking forward to seeing you again. Kind Regards. Joe and Dawn

Katherine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful farm in the mountains. A cosy cottage perfect for a restful holiday. Lots of activities and a very friendly and helpful team at Pitlochrie. We had a lovely time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Pitlochrie Cottages
Thank you Katherine. So happy that you enjoyed yourselves. Looking forward to seeing you again. Kind Regards. Joe and Dawn

Cindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Saligheid vir die siel. Iets vir die hele gesin om te doen. Mooiste natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joe
Pitlochrie Cottages
Hi Cindy and Charl We are so glad that you had a happy stay on Pitlochrie. Thank you for visiting us. Looking forward to seeing you again. Kind regards. Joe and Dawn

Mario F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2022

Beeldskone natuur. Die afgesonderde huise is stil en afgeleë op werkende plaas. Rustige atmosfeer en kaggels in die hoofslaapkamer, sitkamer, kombuis en leefvertrek. Joe is baie gasvry en het goeie voorstelle van wat om te doen in die area. Omliggende omgewing is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Pitlochrie Cottages
Hi Mario, I am so glad you and your family had a happy visit to Pitlochrie, just sorry that you were not able to stay longer. Looking forward to seeing you again. Kind Regards, Joe and Dawn

Merten V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Beautiful area with great fishing. The cottage is great in terms of maintenance, cleanliness and comfort. The kitchen is well equipped and the beds are warm and comfortable but what really makes it great is the view and the fishing. Great for trout fisherman and their better halves. Also great for photographers. When the moon is dark it feels like you can hit the stars with a stick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Pitlochrie Cottages
Hi Merten Hope that you are both well and safe. Thank you for the review, it is much appreciated. Look forward to seeing you again sometime.

Letitia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2021

Rustig, veilig, ongelooflike natuurskoon. Dit was 'n ongelooflike langnaweek. Weggesteek in die berge, baie stil en veilig. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer Joe. Skoon, netjiese kothuis met genoeg vuurmaakhout en vars plaasmelk. Dit was een nag -12 grade maar ons het glad nie koud geslaap nie. Selfs nie met sneeu nie. Lekker uitgerus en dit was baie lekker om weg van die stad te wees. Kindervriendelik en ons hondjie was ook welkom. Sal sommer gou weer kom kuier en aanbeveel vir 'n lekker gesinswegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joe
Pitlochrie Cottages
Hi Letitia So glad that you were happy with your stay. we look forward to seeing you all again. Kind regards Joe and Dawn

Thys B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2021

Familiekuier in Oos-Kaap hooglande. Die White House is goed toegerus, netjies en aangenaam om in te bly. Genoeg kaggels (hout is voorsien) om die winterkoue uit te hou. Die plek daagliks skoongemaak en die kaggels gepak, net reg om aan te steek. Rustige plaasomgewing en fantastiese sterrehemel in die nag. Ons het ons honde saamgevat. Hulle het dit net so geniet. Erf is groot en omhein. Joe is 'n baie hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 034
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 034
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochrie Plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5877fca47c2c428bc9102eafdaa458d7d984126fba1503122b480d4334069be58fc015fe4c71ed813be17dae3f0ce4f9d14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Pitlochrie Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -30.767471885554 27.600998282432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang