Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pitstop

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Andries P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties vir oornag. Goeie ligging, vriendelike ontvangs, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Goeie verblyf en baie vriendelik. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis baie naby aan die winkels en die omgewing is pragtig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vir my moeder gaan kuier. Baie netjiese plek en Eugene was baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Aangename verblyf en puik diens. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuur. Heerlike bed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie vriendelik en skoon geriewe. Ek beveel Pitstop aan met graagte. Eugene het ons dadelik laat tuis voel. Goeie ligging as jy naby aan die snelweg wou oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Pitstop
Dankie Wayne. Altyd 'n voorreg om kwaliteit mense te huisves. Kom asseblief weer.

Ida T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantastic. We found this gem of a stop over while traveling to KZN Midlands. We had the warmest welcome from Eugene and Marissa upon arrival, we felt like family from the first moment and we were treated like royalty. I would highly recommend Pitstop Self catering as a stay-over stop on your travels. Thank you Eugene and Marissa for everything you did for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Pitstop
Dankie julle. Wens julle wil hierheen trek. Goeie mense kuier altyd lekker.

Amanda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Fantastiese gasvryheid. Alles puik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Pitstop
Dankie Amanda. Altyd 'n plesier om vriendelike en kwaliteit mense te onthaal. Kom asseblief weer.

Antoinette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker pitstop! Vriendelikheid en netheid was puik. Van die boodskappe om veilig te ry tot die aanbevelings waar om verder te ry om 'n lekker naweek nog beter te maak tot die warm geselskap was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Pitstop
Dankie julle. Oulike en vriendelike mense is altyd 'n plesier om te huisves. Hoop om julle weer gou te sien vir 'n lekker saam kuier.

Musa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Very comfortable and informative all the time. The place was beautiful and clean. I will recommend it to other people safe but transport is far and no Ubers or Taxify or Maxi Taxis. All was top gateway and reasonable fees. Thank you Eugene and Marisa keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Pitstop
Thank you guys. Always a pleasure to host decent people. Hoop to see you again soon.

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Mooie selfsorg. Mooie verzorgde selfsorg waar alles is wat je nodig hebt. Vriendelijke gastheer en gastvrouw. Goede info over rondritten die je van hier uit kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Pitstop
Dankie Jos. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 51A, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79e9aae8d696c8e7b87e119ac5d59e59ed2484f4fc003a927766645ff843ffb0cfa769c2e6577a39d53e9ab9eccfd996504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 51A King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.278953232062 29.139985393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang