Pitstop
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Andries P - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties vir oornag.
Sonica B - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf en baie vriendelik.
Liz F - Jan 2023
Algehele gradering
Vir my moeder gaan kuier.
Pieter R - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf en puik diens.
Wayne W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon geriewe.
Pitstop se terugvoer
Dankie Wayne. Altyd 'n voorreg om kwaliteit mense te huisves. Kom asseblief weer.
Ida T - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Pitstop se terugvoer
Dankie julle. Wens julle wil hierheen trek. Goeie mense kuier altyd lekker.
Amanda F - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Pitstop se terugvoer
Dankie Amanda.
Altyd 'n plesier om vriendelike en kwaliteit mense te onthaal.
Kom asseblief weer.
Antoinette L - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker pitstop! Vriendelikheid en netheid was puik.
Pitstop se terugvoer
Dankie julle. Oulike en vriendelike mense is altyd 'n plesier om te huisves. Hoop om julle weer gou te sien vir 'n lekker saam kuier.
Musa N - Feb 2022
Algehele gradering
Very comfortable and informative all the time.
Pitstop se terugvoer
Thank you guys. Always a pleasure to host decent people. Hoop to see you again soon.
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Mooie selfsorg.
Pitstop se terugvoer
Dankie Jos. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Kom gou weer.
Andre F - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable and value for money.
Pitstop se terugvoer
Dankie Andre. Was lekker om jou te ontmoet. Kom weer.
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstaande pitstop gewees!
Pitstop se terugvoer
Dankie Johan. Julle us altyd weer welkom. Kom maak n draai.
Alex G - Apr 2022
Algehele gradering
Great overnight pit stop.
Pitstop se terugvoer
Thanks Alex. It was a pleasure having you.
Elmien S - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie mense en goeie plek.
Pitstop se terugvoer
Dankie Elmien en Andre. Hoop om julle weer te sien. Mooi bly.
Angelique S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Pitstop se terugvoer
Dankie Angie. Altyd 'n plesier om ordentlike mense te huisves. Kom gerus weer.
Tersia G - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Johan P - Jul 2022
Algehele gradering
Tuiste weg van huis.
Pitstop se terugvoer
Dankie Johan. Altyd welkom. Kom weer. Net langer vir n goeie kuier.
Ernst E - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangename behulpsame mense. Netjiese fasiliteite.
Pitstop se terugvoer
Dankie julle. Altyd welkom. Gawe en goeie mense maak dit altyd 'n voorreg. Kom weer.
Leeshen M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Judy H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies.
Pitstop se terugvoer
Dankie Judy. Altyd wekom. Sien uit na volgende lekker kuier.
Bianca N - Sep 2021
Algehele gradering
Oom Eugene was wonderlik met sy diens en so behulpsaam, vriendelik en die blyplek super-netjies en -skoon.
Pitstop se terugvoer
Dankie Bianca. Bly ons kon julle bietjie bederf.
Hoop julle wittebrood kuier by die see is ook goed.
Beatrice D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang, dit het gevoel of ons by familie oorslaap.
Pitstop se terugvoer
Dankie julle. Goeie mense is altyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Eugene.
Japie B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike oornag.
Pitstop se terugvoer
Dankie Japie. Dis altyd 'n plesier om gawe en vriendelike mense te huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Eugene.
Elsa H - Mei 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike oorslaap en ontspanplek.
Lizel V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie nice
Pitstop se terugvoer
Dankie Lizel. Waardeer dit. Kom kuier weer en gou en langer. Ons het julle geniet. Groetnis.
Avina C - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable, safe and relaxing.
Pitstop se terugvoer
Thanks you guys. We are proud to host special people like you. Please visit again soon.
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Pitstop se terugvoer
Baie dankie julle. Altyd n plesier om mense soos julle te help. Kom net weer.
Tyron B - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Dave N - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Mart-mari B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar. Hy ons sommer dadelik laat welkom voel. Veilige parkering vir kar en karavaan.
Pitstop se terugvoer
Dankie Mart-mari. Waardeer dit. Sien uit om julle weer te sien. Kom asb net vir langer sodat ons regtig kan kuier.
Pitstop groete,
Eugene en Mariza du Plooy
Leon S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en goed vir 'n "stopover".
Tienie V - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Pitstop se terugvoer
Baie dankie Tienie. Waardeer opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.
Odette K - Feb 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Pitstop se terugvoer
Dankie Odette. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Gemaklike en vriendelike mense is altyd welkom. Kom asb weer.
Eugene en Mariza du Plooy.
Susan F - Sep 2021
Algehele gradering
Aangekom as vreemdelinge, weggegaan as vriende!
Pitstop se terugvoer
Dankie Susan. Goeie woorde is altyd welkom, want dit is gewoonlik skaars. Baie dankie. Altyd welkom. Sien uit na volgende keer.
Hanri V - Sep 2021
Algehele gradering
Ek sal Pitstop beslis aanbeveel. Ons kon eers laat inklok, maar ons gasheer was so vriendelik en hulpvaardig.
Joseph C - Mrt 2021
Algehele gradering
My stay was memorable and worth it.
Pitstop se terugvoer
Thank you Joseph.
Much appreciated. Always welcome and hope to see you again soon.
Eugene
Villeen S - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik!
Pitstop se terugvoer
Dankie vir julle. Bly julle het dit geniet. Hoop om gou weer te sien.
Thabang M - Jan 2021
Algehele gradering
I have enjoyed my stay but the owner is always knocking for no reason.
Pitstop se terugvoer
Hello Thabang.
Thank you for your feedback.
Sorry to hear that you experienced my visit to the unit as unpleasant at times however I ensure you that it was well-intended and the purpose was to ensure and increase the quality of your stay with us.
Concerning the privacy inside the unit please note that the supplied fold-away wooden partition is there for increased and sufficient privacy if required.
Regards,
Eugene.
Johann M - Sep 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad.
Janiete V - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Pitstop se terugvoer
Dankie julle. Was gaaf om jul te ontmoet. Dankie dat jul by ons gekuier het. Tot volgende keer. Eugene
Armando V - Feb 2021
Algehele gradering
Slaapplek, dis al.
Chanel S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie ongelukkig. Hond het aan my splinternuwe kar se een ligpaneel gekou.
Mark G - Apr 2021
Algehele gradering
'n Tragedie. Baie jammer ons het ooit van die plek of van webtuiste gehoor.
Lees meerLelani V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Altyd besorg oor of ons gelukkig is en of daar enigiets nodig is.
Lees meerPitstop se terugvoer
Hallo Lelani,
Baie dankie vir jou positiewe bydrae. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete daar
Eugene
Marietjie J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Pitstop se terugvoer
Hallo Marietjie, dankie vir jul bydrae.
Altyd lekker om spesiale mense soos julle by ons te he.
Hoop om gou weer van julle te verneem.
Eugene en Mariza.
Sharon S - Des 2020
Algehele gradering
The two units are very pretty and comfortable.
Pitstop se terugvoer
Hi Sharon.
Thnx very much for your kind words.
Always a pleasure to host good people like you. Hope to see you again in future.
PITSTOP greetings. Eugene and Mariza du Plooy.
Sias O - Des 2020
Algehele gradering
Hartlik verwelkom.
Pitstop se terugvoer
Dankie Sias.
Hoop ons sien julle weer.
Kom kuier vir langer.
Pitstop groete,
Eugene
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 51A, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang