Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Bulhoek

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wouter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Besonderse rustige en mooi vakansieplaas! Dit was nou voorwaar 'n lekker wegbreek gewees. Wat 'n rustige plaas, vakansie! Jy is 'n fantastiese en dierbare gasvrou! Weereens dankie vir die heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Ai Wouter, baie dankie. Ek was sommer hartseer om julle te sien ry. Dit was 'n fees om julle te leer ken. Dankie.

Elri K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Pure plaas, rustig, perfek. Plaaslewe op sy beste. Rustig, vars lug, helder sterre, knetterende vuurtjie, naggeluide. Heerlik. Ons gasvrou is 'n bederwer by uitstek. Haar kleinseun het ons tot bederf met wildrit op die plaas. Pragtige wild! Die swembad was 'n heerlike lafenis. Ons kleindogter (5) kon Poppie (die hans bokkie) melk voer. Ons kleindogter kon nie genoeg kry van die plaasdiere, boomklim, spasie en verken nie. Dankie vir 'n spesiale ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
More Elri, baie dankie, ek waardeer dit.

Hanna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ontspan op die plaas! Pure plaas! Skape wat blêr. 'n Haan wat jou wakker kraai. Singende voëltjies. 3 hoogtepunte: 1. Blake - 'n 7-jarige seuntjie met die mooiste maniere wat my kind vir ure besig gehou het. 2. Annelien wat te veel kos gemaak het en gestuur het een aand, heerlike bord boerekos en poeding! 3. Die mannetjies pou wat die mees amazingste dans elke oggend gedoen het. Die swembad het gehelp om lekker af te koel. Sal net aanraai om nie met 'n "lae" voertuig te ry. Dit is 'n 10 km grondpad. Die pad is nie sleg nie, daar was net hier en daar 'n groterige klip. Dit is soos my eie mense. Gesels heerlik en wil net hê jy moet gemaklik wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Baie dankie Hanna ek WAARDEER DIT Baie dit is omdat julle sulke oulike gaste was groete

Berna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Heerlik en die mense was baie gasvry. Baie tevrede. Sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Baie dankie julle ons probeer. Ek is seker bitter gelukkig, want ek kry net oulike gaste soos julle.

William K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

A place worth visiting. The hostess and her family are very friendly and welcoming people. We really appreciate the extra mile the hostess went to ensure our toddler and 3-month-old baby would sleep peacefully by providing us with a vintage cot and a Moses basket. David was so kind to take us on two game drives, and it was lovely to hear about the history of the farm. If we can make one suggestion, it would be to put a fly trap around the goat pen to lure the flies away from the chalet. Thank you for your hospitality and for checking in to see if we made it home safely. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Thank you so much, Jané. I really appreciated it and loved having you here.

Willem V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Gerieflike en skoon verblyf. Baie gerieflike en skoon verblyf, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Baie dankie Willem, ek waardeer dit en dit was lekker om julle hier te he.

Joe V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie gasvry. Baie mooi skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Baie dankie julle is 'n oulike gesin en altyd welkom.

Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike ontvangs van Annalien. Baie dankie vir al julle sorgsaamheid en omgee. Dankie vir die hulp en baie ekstra moeite deur Jean om ons verblyf spesiaal te maak. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Very good accommodation and friendly hosts. We stayed in the two chalets. Everything that was required was provided including wood and ice for a braai. The chalets were clean and well kept. Exceptional and friendly service from the hosts. Would recommend this stay to anyone for a nice breakaway from all the noise of daily life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Baie dankie, Kevin, ek waardeer dit maar julle was 'n awesome klomp en dankie dat julle kom kuier het.

Christa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2021

Ons het verskriklik lekker gekuier en gebly. Baie vriendelike mense. Baie netjiese bly plek. Vir kinders wat uit die stad uit kom 'n fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaline
Plaas Bulhoek
Baie dankie, julle was oulike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4947ccc6c5b403c3718fc3bf6b39f0b099ede2b979a2e182b6d4dd8070f7d9654d72d0676e41dd191719d115b221d7106714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N4 Bulhoek Farm 2835 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.5659864 26.9132329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang