Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Magda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ruim, netjies, veilig en rustig. Ruim en netjiese verblyf. Ver genoeg van die stad se geraas, maar steeds naby genoeg om vinnig winkel toe te ry. Kombuis is goed ingerig en stort se waterdruk is fantasties. Tuin is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Goed geleë, skoon en netjies. Pragtige plek, goed geleë in stil plaasomgewing maar naby hoofpad. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer. Ideaal na ure op besige pad. Vriendelike ontvangs, gemaklike en skoon eenheid. WiFi beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie mooi op die Plaas Cottages. Baie vriendelik ontvang, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leroux Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gebly. Daar is plaasdiere vir jonger kinders om na te kyk. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Niks. Rustig word een met natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Sal verseker weer hier bly. Verseker lekker gebly! Annatjie is baie vriendelik en behulpsaam. Niks is te veel moeite nie. Kamers is lekker ruim. WiFi is beskikbaar al is daar beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabi Phosh M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Safe and clean. It was good, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie lekker! Baie lekker. Was koud maar het lekker gebraai in die (lapa). Aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zurietta P
1 nag
4.6
Jul 2024

Gasvry. Heerlik oornag blyplek en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMWI1ZjA0LTc1MWUtNGIxOC05OGY2LWIwNWVmNjk5YmE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang