Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plaas Cottages bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas net buite Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Verblyf by Plaas Cottages bestaan uit 4 oopplan-eenhede wat óf slaapplek vir 2 óf slaapplek vir 3 het. Die slaapkamer-areas het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond en basiese toebehore.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en kinders kan gerus by die mak donkies, bokke en ganse op die plaas kom kuier.

Plaas Cottages is gerieflik 7 minute van die N1 af geleë en 15 minute van Bloemfontein se sakekern af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Christa P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi op die Plaas Cottages. Baie vriendelik ontvang, lekker gekuier.
Jun 2024
Leroux Z
Gesin met tieners
5.0
Ons het lekker gebly. Daar is plaasdiere vir jonger kinders om na te kyk. Ons het lekker gebly.
Jun 2024
Natasha K
5.0
Niks. Rustig word een met natuur.
Mrt 2024
Anthea H
Besigheidsreis
5.0
Sal verseker weer hier bly. Verseker lekker gebly! Annatjie is baie vriendelik en behulpsaam. Niks is te veel moeite nie. Kamers is lekker ruim. WiFi ...
Sien meer
Feb 2024
Janco P
5.0
Gerieflik, mooi tuin/plaas en gasvrye mense. Baie lekker gebly en oorgeslaap. Die tuin en plaas is baie mooi. Lekker in die tuin gekuier.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Plaas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMWI1ZjA0LTc1MWUtNGIxOC05OGY2LWIwNWVmNjk5YmE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang