Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Goedehoop

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hesmare K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Verblyf en plek was pragtig. Kinders het vis gevang. Dit was die beste hoogtepunt. Uitsig en natuurskoon, so rustig en mooi. Sal definitief weer daarna toe gaan. Baie gasvry. Lekker met kinders gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Aan te beveel. Baie dankie aan die gasheer! Ons kinders en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker, veilig, gemaklik, vriendelik. Die lang naweek was vreeslik lekker, die mense was ongelooflik vriendelik en die plek was baie netjies. Ons het perd gery, vis gevang en onsself geniet. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gesellige, netjiese plek met gasvryheid ontvang. Dit was 'n baie gesellige kuierplek, netjies en goed ingerig. Baie gasvry behandel deur die eienaar, wat ons ontvang het en tuis laat voel het. Sal hierdie plek vir ander gesinne aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Pragtig, netjies en waarde vir geld. Baie gasvry mense met pragtige, netjiese plaas. Pragtig. Als was baie mooi en lekker om plaasdiertjies ook daar te sien. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi S
1 nag
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld. Hierdie oornagverblyf is gerieflik, skoon en netjies. Die kragopwekker tydens beurtkrag, elektriese komberse en hout by die braai-area het gesorg vir 'n warm verwelkoming. Sal beslis weer besoek en verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anria V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike plaaswegbreek. Alles wat nodig is vir 'n heerlike familiewegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Gasvry. Baie skoon en vriendelike diens. 'n Regte famielie-atmosfeer. Uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie lekker kuier en rustig wees op die plaas. Het dit baie geniet om weg te breek van die stad se gejaag en net lekker te gesels en rustig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekend! Alles was in orde, werkende toestand en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas 270, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f174751da45fb6f4a9f0073e5fd4f12984f2194c29b853d802e61ed3e782327306dfe62421f6fe040bfdd885d16e78c0a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Goedehoop Farm 270 Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.162897317565 28.17578164292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang