Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Goedehoop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Plaas Goedehoop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hesmare K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmare K

Wonderlik.

Verblyf en plek was pragtig. Kinders het vis gevang. Dit was die beste hoogtepunt. Uitsig en natuurskoon, so rustig en mooi. Sal definitief weer daarna toe gaan. Baie gasvry. Lekker met kinders gesels.

Hendrik T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Aan te beveel.

Baie dankie aan die gasheer! Ons kinders en ons het dit baie geniet.

Charlize F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize F

Baie lekker, veilig, gemaklik, vriendelik.

Die lang naweek was vreeslik lekker, die mense was ongelooflik vriendelik en die plek was baie netjies. Ons het perd gery, vis gevang en onsself geniet. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

George V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Gesellige, netjiese plek met gasvryheid ontvang.

Dit was 'n baie gesellige kuierplek, netjies en goed ingerig. Baie gasvry behandel deur die eienaar, wat ons ontvang het en tuis laat voel het. Sal hierdie plek vir ander gesinne aanbeveel.

Annelise O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise O

Pragtig, netjies en waarde vir geld.

Baie gasvry mense met pragtige, netjiese plaas. Pragtig. Als was baie mooi en lekker om plaasdiertjies ook daar te sien. Baie mooi omgewing.

Christi S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi S

Waarde vir geld.

Hierdie oornagverblyf is gerieflik, skoon en netjies. Die kragopwekker tydens beurtkrag, elektriese komberse en hout by die braai-area het gesorg vir 'n warm verwelkoming. Sal beslis weer besoek en verseker aanbeveel.

Anria V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V

Heerlike plaaswegbreek.

Alles wat nodig is vir 'n heerlike familiewegbreek.

Pieter R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Gasvry.

Baie skoon en vriendelike diens. 'n Regte famielie-atmosfeer. Uitsig is asemrowend.

Anton G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Baie lekker kuier en rustig wees op die plaas.

Het dit baie geniet om weg te breek van die stad se gejaag en net lekker te gesels en rustig te wees.

Ivette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivette V

Uitstekend!

Alles was in orde, werkende toestand en netjies.

Isabel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Rustigheid, vrede vir jou siel.

Braam het ons so welkom laat voel. vandat ons daar aangekom het tot ons gery het was die lekker. Ons het daar gestop en weer gery die dag toe ons huis toe is. Braam het ons die plaas gaan wys, die mooiste mooi, ons het in modder geloop deur die tonnel waar die trein ry. Dit gebeur nie in die stad nie. Was lekker om te sien hoe die beeste kraal toe kom en die honde is so vriendelik. Braam het n skaap gevang sodat my dogter haar kon vryf. Julle sien ons gou weer, ons het veilig gevoel. As jy wil rus, is dit die regte plek, die huis is so mooi ingerig en ons het heerlik geslaap. Dankie Plaas Goedehoop, julle het ons goed gedoen.

Aldo T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo T

Onvergeetlike kuier.

Ons het dit so baie geniet, kinders was in ekstase. Die eienaars het die kinders laat perdry en ons almal het gestap op die plaas en sommer net relax. Gaan verseker weer terug.

Raymond P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Wegbreek naweek met sport toer vir stad kiddies.

Dit was ongelooflik lekker. Daar is soveel moeite gedoen met ons 2 dogtertjies. Hul het kuikens vasgehou, visgevang, beeste aangejaag, perdgery net om 'n paar te noem. Braam het met hul gespeel en rond gewys en die stilte was amazing. Skoon en veillig en die gasvryheid vandat ons gestop het tot ons die Sondag gery het was great. Ons kinders wou nie ry nie en wil net weet wanneer gaan ons na oom Plaas toe. Besige kinders het hom nie gepla nie ons kinders was so op hul gemak al was dit 'n vreemde plek. Hul se as ons vakansie wil hou moet ons daarheen gaan. Hul het saam Braam visgevang en die geleentheid gehad van 'n stukkie plaaslewe wat hul nie gewoond was aan nie. Baie dankie Braam en Henk vir die geleentheid en was 'n groot voorreg om by jul plek te kon oorbly. Ons sal jul vir seker weer sien en die keer langer. Was gebless with the best. P.S. dit is baie veillig vir enige gesin, paartjie of alleenloper. Mis die plaaslewe al klaar.

Michelle T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Baie rustig en pragtige omgewing.

Dit is die perfekte plek om te rus omdat dit so stil en rustig is. Die omgewing is pragtig en die gasheer is uiters vriendelik en behulpsaam. Die beste van hierdie plekkie is die vriendelike plaaswerf-honde! Hulle mag nie eintlik kom kuier nie, maar ons kon hulle nie weerstaan nie.

Plaas Goedehoop se terugvoer

Baie dankie Michelle. Jou terugvoering word opreg waardeer.

Plaas Goedehoop
Ghs Projects (gordon) S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghs Projects (gordon) S

Was pragtig.

Die plek is baie netjies en mooi. Mooiste uitsigte.

Elizna J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna J

Ons het heerlik gekuier!

Plaas Goedehoop was presies waarna ons gesoek het! Bekostigbaar en baie goeie waarde vir geld. Alles was so skoon en netjies en het goed gewerk. Baie dankie vir al Henk en Braam se moeite met ons.

Cf M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cf M

Goeie waarde vir geld. Vriendelike en opregte mense.

Niks aan die plaasatmosfeer is kunsmatig of geforseerd nie. Die wooneenheid is ruim, goed toegerus en netjies vir die groter gesin.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas 270, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f174751da45fb6f4a9f0073e5fd4f12984f2194c29b853d802e61ed3e782327306dfe62421f6fe040bfdd885d16e78c0a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Goedehoop Farm 270 Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.162897317565 28.17578164292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang